file November 2010 Mammas

16 years 4 months ago #53462 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
Sjoe ek was darm lanklaas op gewees.
Welkom Lelie
Ashleigh dit is 'n verskriklike mooi naam
Skapie Rebecca is pragtig
Kry baie koud vandag
lekker dag vir julle

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53347 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Hi daar!

Skapie, Rebecca is 'n baie mooi naam! Ek kan dink jy vries, as dit hier by ons so koud is, is dit seker 10 keer erger by julle!!

Lekker daggie!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53235 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
heel aan die begin van die swangerskap toe ons begin praat het oor name, was rebecca al meisiesnaam wat opgekom het, en gebly het. so rebecca is dit, daar word nie eers 2 keer gedink daaroor nie. Het verskriklike baie seuntjiesname gehad.

jissie, ek vries op.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52582 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Jy's reg Ashleigh, almal het altyd iets te se! Selfs vir ons wat familie name gekies het, het my ma 'n eiertjie gele... Sy wou he ek moes dit eerder Claudi of Claudine maak in plaas van Claudia, omdat Claudia vir haar te sterk klink. Toe sy nie wou ophou nie, toe dreig ek net om die baba Maria te noem (my skoonma se naam!!) toe is sy tjoepstil!!

Lelie, ek dink julle gaan 'n heerlike verassing kry! Geniet dit!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52567 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:November 2010 Mammas
Dankie Anina en Gerne. Ons het nog niemend gese dat ons finaal besluit het nie (familie). Almal het moes altyd iets te se, veral as dit vreemd is. Maar ek gaan maar probeer om nie hulle kop toe vat nie.

Ek het gister haar by haar naam genoem, dit was vreemd maar nice.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52555 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Asheleigh, ek dink die naam is baie mooi, dit is 'n sterk naam maar steeds sag vir 'n dogtertjie.
Dis lekker as mens besluit het en jy weet wat om jou baba te noem ne!

Oe lelie, jy het baie guts! maar wat 'n verrassing op die einde van die dag ne!

Dit is nou half 4 en ek het nou eers lewe gekry, en dis amper huis toe gaan tyd! ai! :blink:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52525 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:November 2010 Mammas
Dankie Anina. Ons het nog niemend gese dat ons finaal besluit het nie (familie). Almal het moes altyd iets te se, veral as dit vreemd is. Maar ek gaan maar probeer om nie hulle kop toe vat nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account