file November 2010 Mammas

16 years 4 months ago #52507 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Lelie, wow om dit 'n verassing te hou is nogal iets! Ek wou graag weet omdat ek die kamer wil regmaak. My babas gaan vir eers 'n kamer deel en op die oomblik het boetie 'n seuntjie kamer met karretjies en alles. So nou gaan ek dit verander na "under the sea" tema toe sodat dit vir boetie en die nuwe sussie kan werk.

Ashleig, Hermione is baie mooi. Jy's reg, dis anders en staan uit. Baie nice!!

Ja, skapie, het julle al gedink aan 'n naam of gaan jy wag tot jy 100% seker is?

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52498 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:November 2010 Mammas
Lelie - Dit is seker so nice verrassing as 'n mens nie weet nie. Maar ek is heeltemal te "nosy" om so lang te wag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52490 by Lelie
Replied by Lelie on topic Re:November 2010 Mammas
Die baba is due vir die 29ste nov, ek moet einde junie weer by die dr wees.
Dit gaan goed.
Ons wil nie eintlik die geslag van die baba weet nie, dit moet maar n verassing wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52479 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:November 2010 Mammas
Hi almal.

Skapie geluk met jou dogtertjie.

Lelie - baie welkom.

Ek en my man het besluit om ons Dogtertjie Hermione te noem. Dis anders en dit is wat ons wil he. Wat dink julle?

Skapie het jule al besluit op 'n naam?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52373 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Hi Lelie, en welkom hier! Weet jy al watter geslag jou babatjie is?

Lekker dag!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52357 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Hi lelie en skapie!

Hoop dit gaan goed met julle.

Lelie, ook al in jou 2de trimester! Hoe gaan dit met mamma en baba?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #52346 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
hi Lelie....wanneer gaan jy weer dokter toe, dat ons kan weet wat die geslag is.

Petro - ek hou nogals van Sias.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account