file November 2010 Mammas

16 years 4 months ago #50805 by Lia
Replied by Lia on topic Re:November 2010 Mammas
Hi askies julle, ek wil net vinnig hier in chip en se :"BAIE GELUK SKAAPSTER !!!!!!"

WHOOOOOHOOOO VIR 90 % Dogtertjie. Jy gaan 'n uitstekende, kwaai, maar uitstekende dogtertjie mamma wees.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50796 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
Baie geluk met julle 90% dogtertjie.

Ek gaan ook weer op 22 weke.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50795 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
ag geluk skapie, kan dit nie glo nie!!! Nog 'n meisie. ag jinne ma!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50729 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
Dis 'n meisie! 90% sekerheid, sy wou net slaap vanoggend, en duim suig.

weeg 250G, ek gaan nou weer op 22weke vir my fetal assesment, dan sal ek 100% weet. dokter sê ons moet maar wag voor ons pienk koop, laat hull eeers met 100% sekerheid sê

ek gaan nooit weer so vroeg in die oggend nie, my baba is 'n laatslaper....wat my baie goed pas...he...he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50566 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Goeiemore almal

Wat 'n lekker koue dag vandag, maar dit pla my nie, hoop eintlik dit bly so. ons werk net tot 1uur so dan kan ek lekker huis toe gaan en onder die komberse sit! :)

ons gaan ook 11uur hier by die werk worsbroodjies eet, om vol te kom vir die opening LOL. dis 'n malhuis hier by ons, die mense is geklee in serpe, hoedens en brille. very cool actually!

jis julle, my maag raak nou vir jou groot hoor. shoe ek gaan weer lekker swaar dra. ek is al klaar ongemaklik (en weet dit is nie eintlik veronderstel om so te wees nie want ek het laas nou eers begin uitsit :woohoo: ). Ag dis nou maar deel daarvan ne.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50409 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
Baie geluk Petro. Baie bly om te hoor hy is gesond en mag klein woel water net geseën wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50370 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Wonderlik Petro!! Geluk!! Nou is daar darem nog 'n blou voet in die groepie. Ek dink albei name is great, ons doen die familie name ding so dit maak dit vir ons maklik...

As jy vir 'n keiser gaan sal dit dan sekerlik 'n Oktober babatjie wees, maar moet ons nie verlaat nie, ons chat lekker saam...

Lekker aand almal! Skapie, geniet jou scan!!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account