file November 2010 Mammas

16 years 4 months ago #50318 by stella
Replied by stella on topic Re:November 2010 Mammas
sy naam of sias of xander ... pappa hou meer van sias , want dis 'n familie naam. so sal maar sien ...wat dink julle

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50312 by stella
Replied by stella on topic Re:November 2010 Mammas
jammer julle wag so lank

dis 'n SEUNTJIE

hy is groot en gesond. het mooi die hartkamers, magie , lippie ens gesien

datum is 2 nov, maar ek dink ek gaan keiser, so dan enige datum kan ek kies tussen 19 - 31okt.

baba 15 cm lank, hartklop 165 bpm

hy is 'n regte clown, woel water, kan glad nie stil le nie

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50294 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Gerne, ek is so te se op vakansie, more middag sal ek regtig op vakansie wees...

Skapie, geniet die afspraak en ja, drink daai koffietjie! Maar eet ontbyt ook, kaffiene doen nie naastenby so veel soos regte energie nie...
Kan nie wag om te hoor nie!

Petro, kom nou girl! Jy laat ons darem vreeslik lank wag!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50264 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Anina, nogsteeds, jy is so te se op vakansie :P

skapie, oe geniet die afspraak jong. kan nie wag om te hoor nie. hoop julle kan mooi sien!

julle moet warm bly en sien more, tata

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50065 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
jissie julle. ek het gister kom post, maar lyk my nie die ding het deurgegaan nie

rosie en ashleigh - baie baie geluk, dit is awesome.

my afspraak is more 8am....sal maar die dag met 'n koppie koffie begin om seker te maak baba is wakker en ready for action.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50036 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Gerne, ek is nog nie op vakansie nie, die kids is maar ek sit by die skool en rapporte maak... Ek weet nie hoe ek dit reg kry nie, maar ek land ALTYD met die jobbie, maak nie saak by watter skool ek werk nie. Maar ek het vanoggend laat ingekom want ek en Stefan het lekker gesnooze...

Petro petro petro????????? Is die kleinding se voetjies pienk of blou? Kom nou, ons wag net vir jou!

Skapie, jy gaan mos more? Of is my porrige brain weer deurmekaar?

Rosie, eks bly om te sien iemand is darem hier.

Ek gaan nou amper huis toe, dan sal ek later vanmiddag weer chat.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #50005 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
ek het skapie gister hier gesien maar sy wil nie tik nie :(

Gaan goed met my, ek voel net vreeslik moeg die laaste tyd, en dis tog vreemd vir die 2de tri. hoop maar ek is volgende week weer vol lewe. kan dalk ook die koue wees wat my so moeg maak.

anina, is jy lekker op vakansie? ek is sommer jaloers, ek sukkel darem nou om op te kom in die oggende hoor! :laugh:

Hi Rosie, haar afspraak was al 10 uur. ai ons almal wag in spanning.

Petro waar is jy????

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account