file November 2010 Mammas

16 years 4 months ago #49996 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
Hi julle.

Hier gaan dit baie goed vandag net lekker koud weet iemand hoe laat is Petro se scan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #49937 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Hi daar!

Gerne, jy sal tog op die ou end die perfekte naam vir jou seuntjie kry! Ja as Stefan en Mia te veel saam kuier sal ek begin worry... Hy moet hom maar eerder daarop toespits om die ouens van sy eie sussie af te hou!

Hoe gaan dit met almal vandag? Dis so stil hier...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #48900 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
LOL, ek ken nou weer glad nie 'n dieter nie :)

Ag dis pragtig, Mia is so mooi. mens kry regtig darem mooi dogtertjie name ne.

Dis so lekker om te weet hulle gaan saam groot word en maatjies wees, lekker. ons vriende kring is maar so bietjie, sal ek se 'oneweredig'. daar is 'n hele paar wat so bietjie jonger is as henko maar niemand nou saam my nie. behalwe natuurlik my boet se seuntjie.

oe en stefan en mia gaan ook saam groot word, daar gaan nog lekker gevry word hoor ! :)

julle moet 'n lekker aandjie he meisies. tata

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #48571 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Gerne, ek is ongelukkig geneig om saam met jou man te stem. Daar was laas jaar 'n baie stoute kind in my klas met die naam Dieter, so dit lui op die oomblik nie 'n lekker klokkie by my nie....

Voetjies hulle het ook besluit op 'n naam, ek hoop nie sy gaan kwaad wees as ek dit uitlap nie, maar ek dink darem nie so nie. Hulle gaan hulle ou dogtertjie Mia noem. So nou kan Mia en Claudia beste maatjies word net soos hulle mammas... En Voetjies se man sal tien teen een 'n haelgeweer koop as Stefan vir Mia ogies maak want Stefan se pappa was op sy dag 'n baie stoute seuntjie...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #48460 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
ja almal behalwe ek het sover 'n dogter ne! My seun gaan lekker ogies maak :)

Ek is mal oor die naam Rosie - dit pas sommer by jou want jy lyk soos Gabriella se mammie :)

jis ons sukkel steeds vreeslik met name, ons is nou by:
Drico, Ruben & Dieter.

My man hou steeds meeste van Ruben en ek van dieter :huh: Ai ek wens ons kan finaal besluit. maar ja, daar is nog meer as genoeg tyd!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #48332 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Gabriella is 'n baie mooi naam, lekker sterk met baie persoonlikheid! Julle gaan haar sooooooooo geniet!!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #48179 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
Baie dankie julle ons voel so geseën. Gabriella kort Gabie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account