file November 2010 Mammas

16 years 5 months ago #21825 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Gerne, ek dink jy gaan lekker pop speel!!! Ek gebruik gelukkig volle familie name so die naam ding is nie vir ons 'n probleem nie. 'n Dogtertjie sal na my ma vernoem word, en 'n seuntjie na my pa. Stefan is na Johan se pa vernoem (eerste seuntjie kry pa se pa se naam, eerste dogtertjie kry ma se pa se naam ensovoorts...) Ons wil baie kids he en as hulle geslagte mooi uitwerk sal ons al die oumas en oupas kan vernoem.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #21810 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Ha ha, Ja Anina jy is reg, Adam was eerste!

Nou vir die naam uitdink, shoe ek dink hierdie keer gaan moeilik wees.

Ek gaan hulle dieselfde klere aantrek sodat hulle lyk soos 'n 2ling LOL

ek dink die interesantse gaan nou wees om te sien hoe lyk hy, na wie trek hy, hoe sy persoonlikheid gaan verskil van henko. dis baie exiting.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #21776 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Gerne, dis GREAT!!!!! Baie geluk met die ou seuntjie! Jy's reg nou kan die twee boeties lekker pelle wees. Dis kind of hoekom ek ook hoop vir 'n seuntjie...

Die eerste baba met 'n geslag in ons groepie!! Adam was mos eerste...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #21720 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
Hallo al die Mammas
Jammer ek was so stil gewees
Gerne dit is so nice dat jy 'n seuntjie verwag ek hoop boeta en hy kan lekker speel
Ons is vandag 12 weke swanger en ek het nog steeds MS maar dit is al baie beter.
Kan nie meer wag vir Maandag se scan nie gaan 4uur die middag.
Julle moet 'n lekker daggie he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #21685 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Hallo julle.

ons was by die dokter, tot nou nog almal gebel en laat weet!!! :

ITS A BOY!!!!!

Ons is albei baie bly en sien vreeslik uit na boeta. Ek het gehoop vir 'n doggie maar toe die dokter daai sonar op my magie sit kon ek dadelik die tollie sien. Ek was vir 'n sekonde hartseer maar toe het ek net hierdie vreeslike glimlag op my gesig gekry en ek kon dit nie afkry nie. Net die denke dat Henko 'n maat kry, 'n lewenslange vriend en broer is 'n wonderlike gevoel. Die seuntjie vervul ons gesin. Dankie Here, U is goed!!!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #21509 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:November 2010 Mammas
Hi almal. Hoe gaan dit vandag. Ek kry ook koud vandag.

Dankie vir die raad oor epidural of pethidine. Ek dink ek sal maar gaan vir epidural.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #21314 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
More almal, my vingers tik so stadig van die koue! Die winter is hier!!!

Petro, lees is darem ook ontspan... Ek is ook 'n addict, kan nie 'n goeie boek neersit nie en kan nie verby 'n 2de handse boekwinkel loop nie!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account