file November 2010 Mammas

16 years 5 months ago #21240 by stella
Replied by stella on topic Re:November 2010 Mammas
wat wou anina - ek het 'n nuwe boek begin lees en kon toe nie die boek neersit nie. hat eers na 11 gaan slaap

more al die ander mammas , hoop julle het 'n lekker dag

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #21154 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Petro, ek hoop jy kom lekker vroeg in die bed!

Ek het met Stefan geskeur, en die skeur self was niks. Ek het dit regtig NIE gevoel nie! Maar ek moet se na die tyd was dit nogal erg, dit het so 10 dae gevat om mooi gesond te word en vir daai 10 dae was dit baie baie seer om te pie pie. Dit het gebrand soos hel, tot ek agtergekom het dit help om eers met warm sout water af te spons, dan pie pie, dan weer afspons. Maar na daai paar dae het ek regtig nie weer 'n probleem gehad nie. Toe dit eers gesond geword het, was ek fine. En jy hoef ook nie te worry oor permanente skade nie, daar is regtig nie 'n verskil tussen voor Stefan en na Stefan nie...

Ek gaan die hypnobirthing doen en hulle se dit maak dat mens nie so maklik skeur nie omdat jy nie regtig vir baba self uit druk nie. En ek drink sommer nou al tissue sout nr 1 vir weefsel elastisiteit, sodat dinge kan rek imp skeur en sommer vir rekmerke ook.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #21114 by stella
Replied by stella on topic Re:November 2010 Mammas
Ek stem saam met Anina. Pethedine is sommer nonsens , drug jou baba en help ook net soveel. Met epiduraal het jy geen pyn nie.

Ek oorweeg ook normaal met epiduraal, maar sal ook seker induksie doen aangesien ons ver van hospitaal is en wil beplan. Al wat ek nie van die hele normaal din like nie , is dat my arme p#*($*#);tjie tien teen een gaan skeur en ek weet nie of ek daarvoor kans sien nie. Ek dink dis sommer vrek seer , wat se julle wat dit al gedoen het ???

Ek nou stokflou - was heeldag in die dorp en nou net eers terug gekom op die plaas. Dis yskoud vandag in die noord-kaap, my tone is blou

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #21041 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Ashleigh, ek sal se epiduraal is beter! Ek het pethadine gehad (wou nie, hulle het net gespuit toe het ek later uitgevind wat dit was) en dit was aaklig!!! Ek het die hele dag kites gevlieg en dit voel asof ek die eerste dag van my kind se lewe gemis het. Ek was so deurmekaar van die pethadine en dit het my baba ook beinvloed, hy het sleg gescore op die Apgar omdat hy gedrug was.
Maar dis my ervaring, baie ander mense is fine daarmee.

Ek gaan die keer sonder enige pyn middels probeer. Ek is seker ek sou dit laas kon hanteer, so ek sal seker die keer kan.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #20982 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Julle moet almal 'n lekker aandjie he hoor. Gesels weer more!!!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #20539 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Ja mens kry 'n kateter maar hulle sit hom gelukkig eers na die epiduraal in so jy voel dit nie. hulle het ook my water gebreek na die epiduraal so ek het niks gevoel daar ook nie (hoor dis blykbaar baie seer). Die kateter bly in tot jy weer kan loop of die epiduraal uitgewerk het. ek was gelukkig want ek het 11uur die aand gekraam toe los hulle die kateter die hele nag in terwyl ek geslaap het en dit was gerieflik want toe kon ek sommer pieps terwyl ek slaap :)

toe hulle my 5uur wakker maak het hulle hom uitgehaal en ek het toilet toe gegaan.

my hospitaal het ook vir henko die hele nag gehou wat ek gedink het is nice want hulle het gese ek moet rus.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #20525 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:November 2010 Mammas
Moet 'n mens dan 'n kateter kry? As jy moet kry, vir hoe lank hou hulle hom in?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account