file November 2010 Mammas

16 years 5 months ago #20508 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
ek ken glad nie pethidine nie so kan nie comment nie.

epiduraal is ... pynloos!!! jy voel regtig niks. wat natuurlik sy voor en nadele het want jy kan nie voel hoe om te druk nie maar het ons baie mooi geleer by die voorgeboorte klasse.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #20505 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:November 2010 Mammas
Die Suster by y dok het gister vir my gese ek moet begin dink hoe wil ek kraam. Ek weet ek wil graag normaal gaan, maar ek is nie seker of ek die pyn gaan handle nie. :S

Wat is beter epidural of pethidine?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #20468 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
o ja, Anina, ek gaan more oggend so ja, ons hoop om te kan sien wat dit is!

ek wou ook graag die keer all out normal gegaan het maar soos ek se, ek dink nie ek sal dit maak nie. ek sal probeer maar wil net weet my epiduraal is reg vir my indien nodig :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #20371 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Gerne, daar is niks verkeerd met induksie, epiduraal, kraam nie... ek het maar net 'n slegte ervaring gehad laas en wil seker maak dis beter die keer. Eks nog nie seker oor die homebirth ding nie maar oorweeg dit nogsteeds.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #20315 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Anina, ek het ook gedink oor die hypnobirthing maar jong, ek is bang ek mors my geld. ek is maar 'n pissie hoor. dink nie ek sal dit kan doen nie.

ek het laas week gedink, dalk moet ek maar net weer dieselfde route gaan, induksie, epiduraal en kraam. wat is so verkeerd daaraan, dis mos maklik :P

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #20304 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Hi almal

Gerne more ne! Dan gaan jy seker die eerste een wees van ons klomp wat weet wat jy kry!

Petro ek en jy sal maar wag... ek het ook gedink my afspraak is 10 Junie, maar my man het beter gekyk as ek, die kaartjie se duidelik 1 Junie.
Ek's bly want ek het die naweek van 5 en 6 Junie die hypnobirthing kursus en ek wil graag weet wat ek verwag omdat dit vir my makliker is om met baba te gesels as ek weet wat sy / haar naam is...

Skapie, laas week was so koud by ons. Ons het regte kaapse winter weer gehad. Dis sommer lawwigheid dat ons so laat in die seisoen nog so baie reen het.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #20163 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Oe ashleigh, ek sukkel ook baie om te sien. dalk kry jy nog 'n verrassing volgende keer!!!

Shoe Petro dis nog lank ne. ag gelukkig gaan tyd so gou om.

hi skapie. dis so lekker weer in pretoria vandag. son skyn en dis warm. sterkte met die koue ne!!!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account