file November 2010 Mammas

16 years 5 months ago #22821 by Voetjies
Replied by Voetjies on topic Re:November 2010 Mammas
Ashleigh hoe en in watter format het jy jou foto gelaai wat op page 8 is? dit het vrek nice uitgekom en mens kan dit oop maak en nog inzoom ook! ek wil myne so doen, vertel my hoe asb! dankie Anina, ek sal weer probeer anders hoop ek Ashleigh kan my help. ek gaan ook op select image file to attach, dan browse ek en select die fine, maar as ek se submit gebeur daar niks, net my text wys! ta-ta

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22812 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Ek is nie seker nie, maar ek dink dis dalk die pdf format. As ek fotos oplaai add sit ek dit hier onder die teks boksie in by "select image file to attach" dan laai ek dit net op en dit werk... as dit nie werk nie weet ek nie!!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22792 by Voetjies
Replied by Voetjies on topic Re:November 2010 Mammas
more! ashleigh hoe kan jy so duidelik sien? ek maak niks uit nie!
toemaar skapie, ek dink dis een van daai dae want ek voel ook goor. sterkte, hoop die dag en kwale raak darem beter!
wel ek gaan 3 x 4D's he, want ek kry ook 1 by my hospitaal en 1 by my dok en dan die 1 more by die skou. ek hoop regtig ons sal more kan sien, ek's vreeslik opgewonde om te weet.
iemand moet my nou weer help, ek probeer my foto'tjies laai, maar kry dit nie reg nie. myne is in PDF format, is dit dalk die probleem of wat? help!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22617 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Hi daar!

Gerne, ek sal lieg as ek se ek kan duidelik sien, maar ja ek kan kind of met 'n bietjie verbeelding sien daar is ietsie...

Ek kry ook by Pta Oos hospitaal 'n 4D scan gratis maar ek sal dit bietjie later laat doen as ek my bed bespreek.

Ek het laas regtig laat wakker geskrik met die stuff maar ek was baie gelukkig want ek het vrek baie vrugwater gehad. Ek was eers op 37 weke vir die 4D by die hospitaal, en ons kon alles nog baie mooi sien. Ek was op 34 weke by die baba ekspo toe het ek betaal vir 'n 4D ingeval die gratis een op 37 weke 'n flop was, so ek het 2 baie mooi videos van Stefan waar hy reeds volledig gevorm is en vir ons waai en gaap...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22335 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
julle moet nou eers verduidelik, ek weet regtig nie waarna ek kyk nie? is dit nog 'n seuntjie gerne?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22328 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
sjoe gerne, nie 'n clue waarna ek kyk op die foto'tjie nie....he...he

ja voetjies -jy moet probeer so een keer 'n week inlog, ek kom gesels self nie baie nie

Julle moet die baby expo geniet. hulle kom gewoonlik so augustus kaap toe.

ek voel vandag glad nie lekker nie. hoofpyn, lyf is seer, en bietjie dronk in die kop. dit sal seker maar oorgaan.

lekker aandjie vir almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #22325 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:November 2010 Mammas
Dit is soo oulik. 'n mens kan duidelik sien.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account