file Oktober mammies 2010

15 years 5 months ago #171804 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
ag Gerne, jammer om te hoor....dis nie lekker as n mens jou hart so seer op iets sit en dit dan nie kan kry nie......

Nelita,Geluk met eerste tand, hoop maar dit kom maklik uit....Kayla se eerste 2 was nie te sleg,maar no 3 wat nie sy verskuining wil maak maak haar bietjie siek.

Sy sit op my skoot en wobble terwyl ek tik - tog te oulik

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #171777 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
ai klink my almal is siek. genade asb moet ons nie tref nie, ek het nie krag daarvoor nie.

carmen, sterkte hoop jy voel gou beter. en dat R nie te siek word nie.

Melody, hoop K is okay.

Nelita, GELUk met die eerste tandjie!!!

Ek het my oog op 'n ring gehad, vir manlief gese die is die jaar wat ek bederf word (being the big 3-0 and all :) )
Wel die kwotasie is deur en ek kan dit maar op my MAAG skryf :( :dry: Ek wil sommer huil

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #171749 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
agge nee, Kayla se magie werk.....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #171708 by neln
Replied by neln on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi Almal

Sterkte vir al die siektes - dis darem maar nie lekker nie.

Stefan het gister sy eerste tandjie gesny!!!!

Verder is hy darem beter en raak nou al sommer onder die fisio aan die slaap!

Lekker dag!

Stefan Johan Nel - 06/10/10, 4.225kg, 53cm
11 weke - 6.4kg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #171643 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Ooi, het ek nou die maagvirus. :ohmy:

Ek het gedink dis die kos wat ek gemaak het gisteraand, maar hoe meer ek praat met mense en die apteker, is dit die maagvirus wat nou die rondtes doen.

Ek het so half uur nadat ek geeet het gisteraand, ongelooflik naar begin voel en maag het begin werk. En toe begin die opgooi.

Julle ek het seker 10 keer opgegooi deur die nag en my maag het seker net soveel keer gewerk. Ek het so 2 ure geslaap gisteraand.

En dan kramp my maag ongelooflik, ek raak sommer so bleek partykeer as hy so spasma het.

Ek drink maar die hydration pakkies, goeie genugtig dis sleg!!!, en dan Smecta en Buscopan.

Ek is absoluut flou boude en voel nog hoegenaamd nie waffers nie! :(

Ek moet se die loopring is ook 'n lifesaver vir my want ek kan nie die hele tyd Riley vashou nie, so ek los haar so 30 min op 'n slag daarbinne en sy manover die hele wereld vol en ry vas in al die meubels.

Ek stem saam met julle almal, matigheid voor oe!

3 baba's is nou af by kleuterkool, agv. die maagvirus, so ek is bang Riley kry hom, en dan het ek dit ook gehad of het dit nogsteeds, so die kind het seker aangesteek?

Julle moet 'n lekker daggie he en dan gesels ek weer later!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #171605 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo daar!

Ek het ook aan jou geding toe ek vir Claudia kossies maak gisteraand, Christa. Ek maak op die stadium nog net butternut en patat vir groente. Ek kook dit ook net so sonder enige iets in. Ek het aan die begin bietjie borsmelk saam met dit ingemeng om dit vir C meer bekend te maak, maar ek doen dit lankal nie meer nie. Ek wil volgende maand begin met bietjie ander groente ook.

Vir vrugte gee ek vir haar appels (gaar) en piesangs (net so) en het al purity piesang en mango gegee.

Claudia eet pap in die oggend, vrugte in die middag en groente in die aand. Sy eet so 8 uur in die oggend, 12 uur middag en dan eers so 7 uur weer in die aand. Die middag stretch begin nou lank word en sy begin honger word voor aandete, so ek oorweeg dit om vir haar 'n snack te begin gee tussenin.

Gerne, ek het nie so 'n stoeltjie nie. Ek sit vir C op die grond onder haar playgim. Maar sy bly nie lank daar nie. Ek sit haar gewoonlik op haar rug neer en binne sekondes is sy op haar maag en maak dan move sy. Dis so cute, sy probeer hard om vorentoe te beweeg, maar skuif net agteruit. Sy kry dit nou reg om so nou en dan in die kruip posisie te staan en een hand vorentoe te vat.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #171528 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
hi almal

wou nog gister se, christa jy het mos gepraat van die vrugte. ek het nie 'n versapper nie so ek kan nie vir R sy vrugte vars gee nie, ek kook dit maar. hy love piesang en dan het ek al vir hom appel, peer en mango gegee. die mango is natuurlik maklik om vars te gee!

'n ander resep wat ek lank terug gesien het is avo en piesang gemash. en even skoon avo is baie goed vir die babas !

Melody, jy doen wonderlik vir jou baba en ja, hoor wat ons se maar volg jou hart. daar is baie vriendinne van my wat to oor 'n jaar gesteriliseer het want hulle wou careful wees. moet jou nie tee veel aan ons lui mammas steur nie :silly:

R is nog nie mal oor sy loopring nie maar hy sit so 3 minute daarin. ek wonder of die stoeltjie waarin hy elke dag sit hom nie lui maak nie, hy skop net sy een been so dan wieg hy heeltyd. ek wonder wat maak mammas wat nie so stoeltjie het nie??? hou vas jul heeltyd baba in die arms of sit op die grond op rug neer?

Petro, jammer julle aand was nie so aangenaam nie. shame man ou Xandertjie was seker bietjie vreemd.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account