file Oktober mammies 2010

15 years 5 months ago #172574 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo almal
Ek en die meisiekinders was laas week bietjie by my ma hulle.

Nadia is deesdae nie haarself nie, weet nie wat dit is nie. Dit is 'n vreeslike gesukkel om haar aan die slaap te kry en as ek haar neerle word sy weer wakker. Dit is 'n paar keer se probeer voor sy slaap.

Ek gaan gou vir julle fotos wys van die slaappakkies wat ek maak, ek wil dit hierdie keer nie van polar fleece maak nie, maar van colar fleece.
Ek wil ook kyk of ek personalised kombersies kan maak van coral fleece.

Hierdie is die slaappakkies, soos 'n babygrow, maak dit tot met grootte 6jaar.



Hierdie is 'n slaapsakkie wat meer vir die babatjies is.


Ek sal later pryse bysit. Moet net eers weer by die materiaal plek uitkom om pryse te gaan uitvind.
Kan julle dalk vir my voorlopig se of julle belangstel in so iets?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172567 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo julle!

Hoop dit gaan goed met almal op hierdie Maandag oggend! Carmen, is jou maag al beter? Christa hoe gaan dit met die griep?

Ek is glad nie lus vir werk vandag nie!! Maar nou ja, hier sit ons...

Carmen geluk met Riley wat kruip!!! Jy gaan jou ass af hardloop agter haar aan!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172453 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo julle. Dis bitter stil hier. Hoop almal geniet die naweek!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172405 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Petro love jou hare! Anina ek het net so hard saam geval! Melody geniet die expo. Kom vertel hoe dit was. Anina klink my Claudia is net so haastig soos Riley! Ek wonder hoe voel Carmen se maag? Ek het gelukkig net griep met ñ onderste lugweg infeksie. Niks ernstig nie, voel net gaga! Lekker naweek! PS Bid vir Elise.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172370 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle,

Bid bietjie vir Elise asb, sy is erg deurmekaar. Ek gaan nie die hele storie vertel nie, ek glo sy sal ons een of ander tyd kom vertel. Maar dit gaan oor die posetiewe en negatiewe swangerskap toetse. En dis nie 'n April fool joke nie...

Melody, geniet jou babygym more! En die expo, is dit die baby ekspo by Emperor's palace?

Christa, hoop jy voel gou beter. Wat se die dokter?

Claudia wil niks weet van sit nie, dis nie mobiel genoeg vir haar nie. Ek dink actually sy is sterk genoeg om te sit, maar sy trek haar rug hol en gooi haarself uit die sit posisie uit sodat sy op die vloer kan rond kriewel. Maar rol, rol sy orals rond en sy begin nou syl ook.

Lekker naweek almal!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172368 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
wel Gerne, ek se steeds geluk, maar nou oordat jy dit reg gekry het om ons almal te fool - lol.

die expo is by emperors palace.....ek hoop dis worth it!

wat n laaaang dag....wil so graag nou huis toe gaan.

petru, stuur bietjie n foto dat ons die nuwe hare kan sien...ek is persoonlik nie braaf genoeg vir rooi nie, maar my suster maak hare rooi en ek luv dit....wens ek was meer daring...!!

waar is almal dan vandag?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #172366 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
well done gerne !!!! jy het almal se aprils fool gemaak - wat sou jy doen as jy regtig swanger was ??? hahahahaha

ek was bietjie my haarkappes vandag - ek is nou rooikop - bietjie wild maar ek luv dit

enjoy julle naweek - ons gaan net chill - vlge naweek Xander se doop

bye bye

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account