Hi julle
Ok, erens het ek iets gemis...ek het nie geweet mens hou op bottels steriliseer nie...sien ek is ook maar lekker stupid, het dit regtig nie geweet nie??
So ek kan maar vanaf 6 maande net bottels was en dan dadelik melk aanmaak?
Ok, gaan die camoing cot moet sak, R het vanoggend 3 uur wakker geword en toe vir ons geloer oor oor die rand waar sy haarself op haar kniee gekry het, en dan probeer sy haarself optrek, so ekke is bang sy voeter somehow uit.
Ek kan haar ook nie meer vir 'n sekonde los op die changing table as ek haar aantrek nie, want sy klim van hom af...flip ek skrik elke keer as sy daai lyf so omgooi vanaf haar rug na haar maag. Sy het juis mos al 2 keer van die bed af geval.
Die arme ding se tandvleise jeuk vreeslik erg...maar niks tanne nie
Anina, het toe vir haar Creche Guard gekoop, ek moet se sy dink nou nie juis dis lekker nie

Trek die vreeslikste gesigte en probeer dit uitspoeg.
Elaine en Gerne, julle almal is so fluks met die naaldwerk wat julle kan doen, ek kan genuine nie eers 'n knoop aanwerk nie.