file Oktober mammies 2010

15 years 10 months ago #135616 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
nes ek dink xander is beter --- hhhhhhaaaa !! hy was so soet vandag maar toe ons by die huis kom toe skreeu hy blou moord - shame hy voel nog glad nie lekker nie ! en hy like die antibiotika niks. Ek kon darem iets by dischem kry - probiotika vir babas - sommer 'n sproei , en ek het biostrath vir babas gekry en tissue salts se combi drops !!! so nou is ek gestok

het vandag vir xander laat weeg en meet ___ julle sal nie glo - hy het laasweek 500g opgetel en 3 cm gegroei - en hy was siek - so ten minste eet hy -dis die dat ek so baie melk kan uitmelk !!! hy weeg nou 'n volle 4kg op 5 weke en is 55,5cm lank ! mamma se groot seun

ek is sommer jaloers dat julle almal kan kuier die 5de januarie en ekke nie !!! sies vir julle - dis aaklik - ons sal maar weer so ietsie moet reel - dalk kan ek dalk kom !

ok julle lekker aand = bid saam my dat my seuntjie vinnig sal beter word - dis aaklik as hy so huil !!

p

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #135606 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ja Helene, ek kan net nie onthou presies wanneer nie. Dink dit was Augustus. Ons wens net so jy en Petro kan ook kom! Hoop die Nuk botteltjie werk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #135604 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, my probleem met die TT bottels; as stefan dit vat dan mors hy vreeslik, nou weet ek nie of dit hy is wat sleg latch en of dit die bottel se skuld is nie.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #135602 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Agge nee julle, ek is vrek jaloers dat julle mekaar gaan ontmoet en ek moet uitmis!! Christa, het jy en ralmarie al ontmoet?

Ons het darem toe vanmiddag 'n lekker slapie ingekry!!! Ek voel soos nuwe mens.

Ek ht 'n klein nuk botteltjie hier, het nou baba tiete vir hom gekry. Sal dit probeer.

Carmen, lance was net maklike baba as dit by bottels kom. Dis die bors babas wat so vol fiemies is. Ek geniet die borsvoeding, maar sien ook uit daarna om oor te gaan na bottel.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #135551 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Die facial was baie lekker!

Christa, great!! Bly Mare groei so mooi!!

Ek moet se ek is baie gelukkig as dit by die bottels kom! Riley het 'n mixture, sy het Avent, Nuby, Nuk en Mam en sy drink van almal, en ek wissel hulle sommer af!

Riley se 6 weke afsprake is volgende week, dan gaan sy pediater toe asook haar volgende kliniek afspraak en inspuitings.

Dan sal ekke ook kan sien hoeveel sy gegroei het! :woohoo:

Ok, so lyk my Woe die 5de Jan is die dag!! Ek stem ook vir 'n vroee middagete, 12:00, nou wag ons nog vir Janine, Elaine, Charlaine, Annalize, Nelita...

Ekke slaap ook noie in die dag nie, vir een of ander rede sukkel ek, dan is ek moeg :(

Madam slaap nou weer, hoop dis vir 'n hele rukkie!

Ok, lekke middag verder!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #135515 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Helene, R gebruik ttippee maar sukkel hy ook maar met dit hoor. Ek het gister nuk probeer en wou dit tog vir my lyk of sy mondjie makliker om die nuk vorm as die ttipee. Ek gee vir hom 1bottel nuk in die aand en in oggend. Probeer net weer, dalk moet hy maar eers gewoond raak.
My middae is dieselfde, le nou reeds op di bed maar hy drink nou eers!

Chrsita, M is al lekker swaar! Bly hy groei so mooi

Anina - ekt gisteraand chocolate geeet, grrrrr, geweet ek moes nie. R kramp vreeslik vandag en wil weer net heeltyd suig, shame kry hom so jammer. Ek is al so bang om enige iets te eet.

5 Jan is vir my ook reg!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #135452 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Kyk nou net! Ek sien so uit dat ek my nuus vergeet! Maré is 62cm lank en weeg 6,25kg! Koppie is 42cm. Suster sê hx groei pragtig!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account