more julle!!
Het lekker by Spur geeet gisteraand, mensig nou is ons ook deel van die massas mamma's en pappas wat soontoe gaan
Riley het iets vreesliks geslaap gister, sy het 5 uur gistermiddag begin slaap, vas vas vas geslaap, deur die Spur, tot 12 uur die nag....toe drink sy, maar is toe nie so lus om te gaan slaap nie, so ek het haar 1 uur aan die slaap gekry en toe word sy weer 3:30 wakker, maar gelikkig was dit 'n 15 min episode toe slaap sy weer! My man het toe darem die 5:30 skoffie gedoen!
Ek raak vreeslik moeg van die onderbroke slaap. Ek weet dat Riley eintlik baie goed slaap en dat ek nie so lank wakker is in die nag nie, maar dis weird hoe daai onderbrekings mens vang??
Anina, sjoe, jy het 'n rowwe nag agtermekaar!! Ek hoop vandag is 'n great daggie en dat jy lekker slaap in kry
Ek WEET ek moet slaap in die dag wanneer sy slaap, maar ek doen nie, want dan le ek en rondrol!! Word so vies vir myself
Petro, ek hoop klein Xander word gougou gesond!!! Baie geluk met die goeie groei!! Nou sien ek eers uit om volgende week vir Riley te vat vir haar afspraak!
Gerne, druk deur girl!! Ek stem , glug glug daai bottel St. Anna af, maar los die siggies!!
Lekker daggie julle xxx