file Oktober mammies 2010

15 years 10 months ago #135449 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Helene die borsvoed konsultant by wie ek was het gesê of Nuk Of Tommy Tippee as jy dalk moet bottel gee. Probeer die bottel bietjie meer gereeld gebruik.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #135446 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ralmarie dit kan werk. Dan kom ek tot by jou en ons ry met jou kar van daar af. Maar ek wil weet hoeveel dra ek vir brandstof by! Wat dink jy Ralmarie? Met die kids gaan jou uitgawes die meeste wees. So maak ñ voorstel. Ek dink ñ vroë middagete so twaalfuur sal lekker wees. Wat sê julle ander dames?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #135437 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Julle ek probeer elke middag slaap, maar nes lance slaap dan is stefan wakker om te drink. so kry ek dalk 10 min slaap in as ek gelukkig is. Regtig net 'n power nap. Ek dinks vanand moet ek 8uur saam mer kinders in bed klim!

Anina, shame man. Ek kry jou so jammer, die twee vat omtrent baie uit jou uit. Jy moet dat ouma bietjie vir stefan vat sodat jy kan rus. Hoop jy kry claudia se windjies uitgesorteer.

Julle gister toe ons vir maserings was het ek uitgepomp en bottel by my gelos. Ek ht tommee tippy bottels. Hy wou niks van bottle weet nie. Moet ek ander bottels koop of moet ek net meer uit bottel vir hom gee sodat hy gewoond raak daaraan?

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #135357 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
5 Jan is reg met my ook. Sal ons dit so 10 uur maak? Dan doen ons koffie en koek of wil julle dit eerder oor middag ete maak?

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #135350 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Die 5de Januarie is reg met my.
En hoe laat het jul gedink?
Christa gaan ons 2 saam ry?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #135345 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen vertel my van arm! Moet die maand met R1600 miner uitkom met die uif salaris! Vrek dis rof! Gelukkig het ek vooraf gespaar anders weet ek nie so mooi nie! DANKIE TOG! Eindelik ñ datum! Ek stem ook vir die 5de. Wat sê die res van julle? Carmen geniet die facial! Toemaar almal sal net met Riley wil popspeel. Ralmarie hoop jy kry jou internet uitgesorteer!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #135314 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Hehe, Christa, partykeer is ek maar kort en bondig ;)

Julle, ek stem ook vir die eerste week in Jan, en die plek in Fourways is reg met my!! Ok, wat van ons maak dit die Woens 5 Jan??

As almal daarmee saamstem, dan kan ons dit verder vat en die reelings maak en 'n padkaart ens. kry en aan almal stuur :) Dan is dit vas en ons het 'n date!! :woohoo:

Ekke gaan nounou vir facial en Riley gaan saam, ek hoop sy is rustig vir daai uur of so!

Mense, ek kan nie vir julle se hoe arm ek heirdie maand is nie..... :blink: En payday is eers Sat, en ek het wragtag 'n bacholerette Vry aand en moet dan ook nog 'n voucher gaan koop vir haar...aai, die lewe is darem duur!!

Ok, chat later weer julle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account