More julle!!
Ek het gisteraand lekker geslaap!! Voel baie beter!
Riley het actually deurgeslaap, sy het 9 uur gaan slaap na 'n lekker bad, en toe slaap sy! Sy het 4 uur wakker geowrd en vir 5 min gedrink, ek dink nie sy was regtig honger nie, en daar slaap sy weer en ek spring terug in die bed, kon nie my luck glo nie! Maar ek weet dis net 'n once off, sy spaar seker haar wakker bly vir vanaand!!
Sy probeer vreeslik hard om wakker te bly in die dag, gister het sy eers 13:00 aan die slaap geraak vir 'n middagslapie en dit was nie vreeslik lank nie!
Maar ek begin agetr kom sy drink nie regtig baie nie? Ek los haar mos om te se sy is honger, ek weet al presies, sy maak so funny met haar mondjie, stoot haar tongetjie uit en begin haar hand vreet. Dis so funny, si gryp haar duim vas en suig it met 'n passie, dan weet ek madam is nou vreeslik honger!
Maar sy sal partykeer een bottel leeg drink, maar meeste van die tyd sal sy regtig 'n bottel stukkie vir stukkie drink?? 30 ml nou, dan 2 ure later 60 ml ens.
Ek hoop sy kry genoeg, maar sy doen seker want sy kla nie, en sy slaap lekker??
Het gisteraand 'n knoppie op haar bo arm gekry?? Dis nie kant waar hulle haar in die hospitaal ingespuit het vir TB nie. Julle, dit was massive, met 'n geel geel pit wat so gesit het. Ons het dit gedruk en daar kom massa geel goete uit??? Dit was nie vir haar seer nie, maar wat op dees arrde was dit? Dit lyk asof dit klaar is, ek druk maar bietjie surgical spirits op om dit finaal uit te droog... Nou kan jy duidelik 'n gatjie in die middel sien???
Is dit dalk waar hulle haar ingesouit het, maar neee, ek is nie mal nie, hulle het haar aan die anner kant ingespuit!!
Ok, ekke het vanaand bietjie 'n bachelorette aan, so mamma gaan bietjie kuier saam vreindinne, DH gaan babaysit

Sien baie uit!!
Elaine, baie geluk!!!!!!
Ok, chat later!