file Oktober mammies 2010

15 years 10 months ago #135110 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi almal

My foon is bietjie geupgrade, dinge gaan nou bietjie vinniger, yay!

Dinge gaan goed hier, R drink maar steeds baie maar is dit okay. Wat hy nou doen wat my sommer kwaad maak is hy drink vir so 2 - 3min dan spoeg hy tietie uit, dan le hy vir so 5min dan wil hy weer drink. :( In die nag is dit nogal sleg. Petro - dis soos jy se, dan kry hy nie die agtermelk in nie.
Maar verder gaan dit goed, vandag uiteindelik my uif gedoen.

Petro- ek hoop X is gou beter, shame man dit moet baie sleg wees. Ja gee maar vir hom Probiflora, hy is bietjie klein vir yogurt. Sterkte

Christa, ek weet net van Chreche guard maar dis eers van 3mnde af.

Helene - hoe is die weer en hou jul lekker vakansie?

Dit was vandag vreeslik warm... En nou reen dit sooo lekker. Gaan lekker slaap!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #135089 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
anina wat stel jy voor gee ek om antibiotika se newe effekte teen te werk ?

en wat vir imuunsisteem opbou - biostrath ?

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #135080 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Ons ht 'n heerlike koel mistige oggend by die see!

Christa, dis darem waar kinders vervul jou lewe vreeslik! Daai tissue salt drupppels wat jy het, watter maak is dit en wat staan op botteltjie?. Ek kry net die pilletjies, soek ook druppels.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #135078 by Pampoenpit

15 years 10 months ago #135063 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Dit is stil ne. Elke keer as ek begin tik huil een van die kinders. My man het besluit om nie daai werk te vat nie. Hy het vir hulle laat weet dat as hulle oor so 2 jaar weer iemand nodig het en hy kan ons saam vat sal hy dit dalk doen.

Carmen, dit was 'n aanpassing toe ek jonger was maar ek is nou al so gewoond daaraan dis maar 'n lewenstyl. Dis net partykeer moeilik as ons onverwags met etenstyd iewers is en daar is niks wat ek kan eet nie. Dan moet ons vinnig spore maak of manlief moet die naaste nandos gaan soek want dis omtrent die enigste take away wat ek kan eet.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #134957 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina, sjoe, dit is darem maar 'n aanpassing in mens se lewe...maak mens weer dankbaar as jy alles mag eet en nie eers 2 keer hoef te dink voor jy iets in jou mond sit nie!

Petro, ag shame, dis aaklig! Sien ek het nie eers geweet klein babatjies kan blaasinfeksie kry nie?? Sterkte en laat weet of dit beter met Xander gaan met die antibiotika wat hy drink :kiss:

Dis maar baie stil hier by Moomie vandag!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #134936 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Sjoe, dis aaklig Petro!! Ek hoop hy is sommer gou weer beter. Gee maar bietjie probiflora of iets om die antibiotika se newe effekte tee te werk. En iets om sy imuun sisteem op te bou.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account