file Oktober mammies 2010

15 years 11 months ago #131900 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne wat is jou mail adres dan kan ek vir jou 'n fototjie van my en kylie mail dan kan jy hom vir my post groot asb..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131895 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
More

Shoe n rowwe aandjie agter die rug hoor, eks omtrent pootuit, R was weer elke uur wakker. Henko dink ek is n trampolien vanoggend en ek moet net keer vir my einas. Regina het gebel, sy sukkel met transport van Brits af en nie seker wanneer sy in gaan wees nie.

Henko is so oulik in die oggende met Ruben, vreeslik vryerig en liefdevol, dis so cute.

LOL - die bottels steriliseer is n shlep, voel of mens dit permanent doen! Ekt met H gedink dit gaan makliker wees met bottels en na die 3de dag van bottels was was ek spyt LOL. Dis hoekom ek sommer 10bottels gehad het :)

Christa dit gaan maar so ne, almal wil hom sien en eers hoor hoet alles gebeur en hoe gaan dit. Hoop nie jy het gewerk nie :)

N vriendin kom vandag oor, sy het laas 5ure gekuier, so ek sien nie n slapie vir my in die nabye toekoms nie :(

Lekker daggie almal

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131871 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo julle, ons het ons gebruiklike 2uur voeding. Gister se gou-gou by die werk was toe heeldag! Ek is steeds gedaan! Maré was gisteraand so moeg en moeilik dat ek sommer later saam met hom gehuil het! Anina skrik die pa en sy ou seuntjie nie bietjie te laat wakker nie?! Dis mos nie ietswat mens met 2 ekstra klasse gaan opvang nie! Maar ek gun jou die ekstra geldjie en lekker bederf! Wow Carmen die fotos is fantasties! Riley is ñ pragtige ou dogtertjie!! Gerne Ruben is te pragtig! Hy lyk vir my ook sommer klaar groot. Die 4 nefies gaan nog lekker kattekwaad aanvang! Hoop julle slaap almal heerlik! PS Carmen ek is met jou oor die bottels! (sug)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131827 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Gerne, dankie baie dat jy die foto's vir my opgesit het!! :kiss: Waardeer!

Helene, dis geneem toe sy 10 dae oud was!

Anina, geniet die ekstra geldjie! Dis altyd lekker om daai ietsie ekstra te spandeer op jouself, want andersins gaan mens nie...kry mos latyd iets anders wat belangriker is om jou geld op te spandeer.

Gerne, love die foto van die 4 orrelpypies!! Klein Ruben daar heel links is te cute!!

Het lekker vroeg vanaand geeet, sommer tjoppies en mash!

Ok, julle, lekker aandjie, ekke gaan gou weer bottels was en sterelize....voel asof ek dit heeltyd doen.....

Baai xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131816 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi dames

Ek was vandag alleen met die kids maar het dit goed gegaan. Ons het almal 12uur gaan slaap op die bed en dit was heerlik. Die weer is so lekker koel vandag.

Anina, dit gaan goed dankie. Jou ou poppie is te cute hoor, love haar outfit! Nee jis jy moes vir daai ouer gese het - gee kans ou. Jy moet ook darem recover.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131803 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Dankie Gerne! Dis baie mooi.

Ruben is 'n oulike mannetjie en so groot ne! Hy lyk nie eers newborn nie. Daai 4 nefies gaan nog lekker streke uithaal, julle sal hulle moet dophou!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131786 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina, jammer dis so laat.


3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account