file Oktober mammies 2010

15 years 11 months ago - 15 years 11 months ago #131995 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
charlaine se kylie


Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131987 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: Oktober mammies 2010
ekt gestuur

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131984 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ja sorry net sonder die n vermeulen@absamail.co.za

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131979 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: Oktober mammies 2010
elise hy wil ni deur gaan na jou toe ni is jy seker di adres is reg?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131969 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: Oktober mammies 2010
Dankie elise ek stuur gou vir jou. Ek gaan van my werk se mail af vir jou stuur gou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131962 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
more mammies

charlaine email dit vir my dan kom post ek vir jou vermeulen@absamail.co.zan

julle ons het net so lastige nag gehad s het geklink of sy sukel om asem te haal toe sien ek dit is n blerrie wind wat vas sit maar tog het ek heel nag kort kort gevoel of sy ok is

julle moet my nou raad gee hier al die foto sessies het my laat dink hoekom kan ek nie n kurses gaan doen en ook fotos neem nie dan doen ek dit op my tyd en ek het nie nodig om my kind in n kleuterskool te sit nie sy kan gaan waar mamma gaan? ek dink as mens dit vir jou self doen kan jy n geld nogals geld maak of hoe?

christa bly om weer van jou te hoor. hoe gaan dit met jou en m? het hy toe gegaan vir sy inspuitings? s moet al amper vir haar 10weke gaanm ai ek haat die eerste rukkie hulle moet vir so baie inspuitings gaan


ek moet gou uit die pjs uit kom en bed op maak s slaap nou so ek kan gou par dingetjies doen

lekker daggie vir julle

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131930 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: Oktober mammies 2010
Nou is hier niemand vir wie ek my fototjies kan mail nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account