file Oktober mammies 2010

15 years 11 months ago #132078 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: Oktober mammies 2010
Dankie baie elise ek skuld jou 'n groot chocolate hehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132069 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
charlaine het hom daar ook vir jou gepost

ek gebruik enige bottel net met die nuk tiet myne pas op al my bottels

ek weet dit is n paar rand maar mens kan als stuk stuk koop ek moet iets kry wat ek in my eie tyd kan doen my man wil nie he ons moet ons dogtertjie in n kleuterskool sit nie

ralmarie s het op 6weke vir haar inentings gegaan en gaan weer op 10weke

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132065 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: Oktober mammies 2010
Mens kry Curity bottels slegs by Pep,Jet of Ackermans, maar ek dink amper net by pep.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132062 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise, om profesionele fotos te neem kos baie geld om al die regte toerusting te kry. My broer is nou besig om vir hom alles so stuk stuk te koop.
Jy moet 'n oordentlike kamera he en dan kom al die verskillende lense by, dan die flashes en so kan ek aangaan. Dan moet mens 'n oordentlik foto program op rekenaar he soos photoshop.
Ek wou dit ernstig begin doen het, maar ons lewens het so bietjie gedraai, toe het ek nie meer geld om dit te doen nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132059 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Dankie Charlaine!! :woohoo:

Christa, daar het jy dit! Waar sal mens dit kry Charlaine?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132050 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: Oktober mammies 2010
Dis CURITY bottels Carmen

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132046 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle

Charlaine, Kylie is te pragtig!!

Ek het nie gesien daar is 'n Jburg Moomie get together nie?? Ons moet maar besluit of ons dit wil bywoon of ons eie get together reel....

Christa, ekke wissel weer die Avent tiete en die MAM tiete en bottels af met mekaar want al die parte pas op ander een!! :woohoo: Loer bietjie na die MAM reeks as jy weer by winkel is, hulle is titseltjie goedkoper as Avent en Nuk en Riley love die tiete en die bottels is baie mooi!

In die hospitaal het hulle vir ons Nuk tiete gegee op 'n cheap bottel, nou moet ek net di blerrie naam onthou...ek dink dit was Cuddlers (iets met 'n C)of so iets wat op die bottel gestaan het en ek onthou die suster het nog gese dat hulle die goedkoper bottels gebruik wat by die Nuk tiete werk.

Ek sal bietjie bel en hoor wat dit was!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account