file Oktober mammies 2010

15 years 11 months ago #128026 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
;) nee darem nie hy nie Gerne, hy moet vir eers ver wegbly! :laugh:

Ag shamepies, H is seker nou net so titseltjie bang hy gaan nie al die aandag heeltyd kry nie :silly:

Jy moet versigtig wees met die sny, dit word vinnig gesond, maar wees maar net versigtig! Ek het ook lekker rondbeweeg en mens kom nie agter hoe baie jy eintlik rondbeweeg nie!

Hoe voel jy darem? klink darem goed??

Ons soek asb. nog bietjie kiekies van klein R???

Ekke maak seker freakin almal mal met my daaglikse foto's van Riley op FB :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128022 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen - stimuleer jou man nie dalk j borste nie??? ;)
Jammer om te hoor oor jou einas, ai toggie. Hoop jy kom gou reg!

Anina, jy is baie sterk jong. Maar jy doen n goeie werkie hoor, jy gee die beste op die oomblik net vir jou dogtertjie, wonderful!

Julle dalk moes ek maar eerder in die hospitaal gebly het :) vrek H is vreeslik besig, wil my nie uitlos nie, gil heeltyd vir niks en wil in die pram klim net as R daar binne le. Shoe julle ek was al bitter besig van 11uur af. En my skoonma herrinner my net heeltyd ek moet nie so vir H optel en afbuk en goed nie. Ek vergeet gou iets sleg kan met my sny gebeur. Dis nou al wat sleggies is, ek moet eintlik rus maar glo nie dit gaan gebeur nie, en ek wil ook nie my kind afskeep nie

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128017 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Lyk my dis maar baie stil hier vandag :-)

Ekke gaan nou weer verder op die bank le, ekke is lekke sleg vandag! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128007 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, bly jy kan huis toe gaan. Jy is darem nie alleen by die huis nie, se vir manlief jy het nou twee aande se duty gehad, nou is dit sy beurt...

Carmen, sterkte met al daai skete! Die aambei is seker van al die pyn meds, enige pyn meds dihidreer my man en dan kry hy dit. Kry maar dadelik iets daarvoor en check jou vesel en water inname.

Ek het nie geweet ek is in staat daartoe om so geduldig te wees nie, maar ek voel heeltemal rustig oor hierdie geboorte. Dit vat nou vrek lank maar ek is fine daarmee. Gister was ek goed gatvol maar ek dink ek was net oormoeg. Na 'n rustige nag voel ek weer stukke beter.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128003 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ag lekker Gerne, geniet die huis toe gaan!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128002 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle

Het darem beter geslaap, het slaapilletjie gedrink gisteraand!

Anina, lyk my kleine Claudia voel baie sterk om te kom waneer SY wil kom...sy chill heeltemal te lekker in mamma se magie ;)

Gerne, sterkte met die seer nippels!

Jong, het tot my skok eersgietr gesien, my boobs lek so 'n klein druppeltjie elke nou en dan!!! Die dr. se dis niks om oor te komkommer nie, ek moet dit nie enigsins stimuleer nie...weet nie eintlik wat sy bedoel nie, maar nee, ek sal nie. Dit is darem letterlik soos 2 druppels, maar kon dit nie glo nie :laugh:

Ek hier ontwikkel ek nou wargatig 'n aambui???nog nooit in my freakin lewe een gehad nie, en niks gehad in my swangerskap nie, en NOU, NOU sal ek ene kry van alle tye! WTF...ek dink ek moet maar eerder uitgesit word! :laugh:

Lekker daggie julle, gan maar net rustig wees, miskien by my mahulle draai maak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128001 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek kan huis toe gaan!!! Whoohoo, ek is so bly. En bygese, bietjie bang ook. Ek het my voltarens en voorskrifte en dinge so ek glo ek sal fine wees. Vanaand my. Eerste aand alleen met R, scary :)

Anina, ek dink ook sy het skeidingsangs LOL, eet jy baie chocolate? Hou dadelik op want lyk my sy eet te lekker saam die dat sy nie wl uitkom nie ;)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account