file Oktober mammies 2010

15 years 11 months ago #126633 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: Oktober mammies 2010
Elaine dit spaar geld ja en is pynloos hehe.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126626 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise, ek sal more moet gaan russians koop.

Charlaine, ek kan ook nog eintlik self bykom, my maag is glad nie groot nie. Dalk moet ek ook maar net meer gereeld skeer, dat dit mooi glad bly..... :laugh: Sal my ook geld spaar.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126618 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ek dink ons almal weet net soveel soos jy gerne maar ek is ook naskurig om te weet of sy toe normaal gegaan het

elaine ek is versot op russians sal dit 4 keer n week eet

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126617 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise sy is adorable..

Julle hkm is janine so stil? Syt niks laatweet nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126615 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi Elaine

Met my swangerskap kon ek nog self bykom en sien daar onder so ek het elke 3de dag inelkgeval skoon geskeer.. Was nog nie vir 'n wax nie glo nie ek het die guts nie so nou skeer ek maar elke 2de/3de dag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126607 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise, jy sal maak dat ek nou gaan russians koop. Ek is net glad nie lus om nou weer die kar uit te trek en winkels toe te gaan, hopeloos te veel moeite.

Is daar van julle wat vir 'n volle wax gegaan het onder wat in pta bly? Waar het julle gegaan en hoeveel het dit gekos?
Die salon waarheen ek al gegaan het is in Vanderbijlpark, gaan beslis nie 'n week voor geboorte soontoe gaan net vir 'n wax.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126602 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
kyk my mooi outfit


Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account