file Oktober mammies 2010

15 years 11 months ago #126533 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Julle ek sukkel my gat af om op Moomie in te kom vandag! Dr sê Maré is 100%! Weeg 4,9kg en 60cm lank. Ag hy raak nou te oulik! Is vreeslik nuuskierig! Dankie Anina nou weet ek ook van die fisio. Dalk verras Claudia nog haar oupa! Charlaine en Elise het nie raad vir julle toffies nie! Kan net sê baie sterkte.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126508 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
waar is almal vandag?

ek sit en eet nou lekker russians en chips

julle wat kan ek saam met sosaties gaar maak?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126493 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina baie dankie vir die raad oor die fisio, sal dit def oonthou, nie eers geweet daarvan nie.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126406 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ja nee ek verstaan hoe jy voel

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126313 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise ons bly darem nie by hulle nie maar ek en DH werk al 2 vir hulle..
Hulle vat heeltemal oor en weier om enigsins te luister na wat ek en DH te se het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126290 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
charlaine ek verstaan 100% hoe jy voel ek en dh is ook nie in my ma hulle se goeie boekies op die oomblik nie ons bly ook nog by hulle en ek werk ook vir my pa maar hulle ruk dinge vere uit hand uit. hulle wil die hele tyd vir samantha kom vat en dan moet sy in die huis gaan saam met hulle en ons moet in die woonstel bly want hulle wil alleen tyd saam haar spandeer en ek en manlief het gese nee jammer daar waar ons oe haar nie kan sien nie gaan sy nie nou ja hulle praat ook nie met ons nie en ek wil nie meer so bly nie ek en manlief wil nou kyk om op ons eie te gaan sodat ons nie verder met die goed moet op sit nie ek kan nie die stress handel nie dit raak te veel vir my ek sal hulle nie weg skuif as ons trek nie hulle moet ons net minder sien dan wardeur hulle ons dalk weer vir n slag want in die laaste tyd sit ons baie vas

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126276 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re:Oktober mammies 2010
Ai julle ek is sommer upset..

Ek sukkel nou al baie lank met my ouers wat nie worry oor my en DH se reels met LG nie.. Hulle vat heeltemal oor asof dit hulle kind is.
Ek en my pa het maandag so groot fight gehad ons praat glad nie met mekaar nie en hyt gedreig om my hier weg te jaag en dan sit ek my voete nie wee hier nie.

Sussie het aan die kantoor foon gepeuter en toe ek hom by haar vat toe raak sy bietjie huilerige en gaan le op my ma se skoot soos enige kind maar. Maar syt dadelik geluister en opgehou. My pa hou toe aan om haar goed toe te snou soos: Ag huil maar niemand luister na jou nie en niemand gee om of jy huil nie. En toe se hy wee jys 'n vieslike kind wnt jy huil en mense like jou nie wnt jy huil. Julle ek was sooo kwaad. ALLE kinders huil van tyd tot tyd dis hkm die Here hulle laat maak huil het vir as hulle upset is ens. Nou se hy klomp sulke sielkundige goed vir my kind en dit ontstel haar.

Ek se toe baie mooi vir hom eers, ek het klaar met haar geraas en syt opgehou so moet asb nie verder meer met haar praat daaroor nie. My pa wil toe nie hoor nie en hy hou aan aan haar karring met daai woorde. EK se toe wee hou asb op om met haar te praat oor dit dis verby. Hy weier.
Ek raak bietjie fermer en se Ek het gese hou op om dit vir haar te se, dit is my kind en as ek se hou op dan hou op.
Toe explode my pa en begin te vloek en te gil op my en se terwyl my kind op sy erf is sal hy met haar maak wat hy wil en sal hy vir haar se net wat hy wil. Toe se ek vir hom maar dis ons kind en ons stel die reels met haar nie hy nie. Toe se hy terwyl die kind se voete op sy erf is sal hy NOOIT luister na enige reel wat ek en DH dalk mag he nie. Toe dreig hy my dat hy my in my kar gaan sit en my hier gaan wegjaag en dan sit ek my voete nie wee hier nie.

My ma se bv vir my kleintjie dat sy is hulle kind. En as sussie stout was en ek het geraas dan vat my ma haar en se vir haar om vir my te se ek moet weggaan en dat sy my nie nodig het nie wnt sy is my ma se kind, ek moet loop.

Nou ek werk vir hom. Ek het gewonder as 'n werkgewer jou gaan wegjaag oor iets heeltemal persoonliks wat glad nie werk related is nie of ek 'n voet gaan he om op te staan as my reg as werker?

Ek is so frustreerd wnt hulle weier om te luister na my en DH se reels of as ek se nee.

Jammer oor die lang en persoonlike post.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account