file Oktober mammies 2010

15 years 11 months ago #126045 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
carmen ek maak vir s ook bottels van 125ml maar sy drink nog nie als op een slag nie maar dit is omdat ek haar borsvoed voor sy bottel kry. watse melk gebruik jy?
julle s se bcg inspuiting merkie rak nou rooi ek het so gehoop hy gaan nie stukkend gaan nie maar lyk my nie ek het hoop nie. carmen lyk my ons chat in die nag chat want s bly ook wakker na voedings en mens moet dit seker maar gewoont raak darem het s nog nie haar dag en nag om geruil nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126020 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle oulike girls!

Anina, well done, so dinge is besig om te gebeur!!!! Hou ons op hoogte asseblief!

Riley drink mos nou 100ml op 'n slag, maar ek kan nou agterkom dis eweskielik nie meer genoeg nie, sy wil meer he! So ek gaan nou na 125ml opskuif.

Ek kan ook nou duidelik agterkom dat sy minder slaap, waar sy gewoonlik na elke feed uitgepass het, fight ons nou iets vreesliks die slaap!

Gisteraand, het sy 12 uur gedrink en eers 2 uur aan die slaap geraak! Aai :blink:

Ok julle, ek loer nounou weer in!

PS, Elise jou fototjies van Samantha is te pragtig!

O ja Gerne, Riley weeg nou 3.3 kg.

Baai

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126016 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
geluk janine sjoe sy is lekker groot ne mag sy baie vreegde vir julle bring

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125996 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle

ek kom loer sommer vroeg in want s slaap nou nog so ek kan maar gou kom hallo se voor sy wakker word

sjoe ek het n besige nag gehad ons moes gister aand na ons priester toe gaan vir voorbereiding vir die doop sondag en daar besluit missy ek gaan nie vroeg slaap nie want dit is mos nou n vreemde plek kom toe by die huis ons klim toe in die bed en ek ses vir manlief hy moet maar gaan slaap ek sal sit met haar tot sy slaap en sy besluit ek gaan eers 23h30 slaap shit ek was moeg en toe omdat sy te moeg was het sy kort kort wakker geword so ek is soos n zombie vanoggend sy le en slaap nou op pappa se plek so ek gaan ook nog bietjie probeer le as sy nie nou gaan wakker word nie

anina ek hoop daar is al vordering daar by jou sterkte mag dinge nou gou gou vir jou gebeur

janine en gerne kom aan druk druk druk!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

helene goed om weer van jou te hoor. s kry ook sulke puisies maar darem nie te veel nie so ek los dit maar hulle se jy kan vir hulle baba suur gee maar ek gaan nie nou al nie dit is nog nie vir my erg genoeg nie sy het baie min van dit

wel laat ek nog so 10min gaan inkruip gesels nou nou weer

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125987 by Moomie Admin
Hi julle

Jammer om hier in te chip. Wil gou hoor by die ma's wat nog nie gekraam het nie.

Ek het 'n tydjie terug op 'n ander forum gesien die een vrou hou almal updated met toe sy in kraam gaan. Dit is toe op die Facebook blad gepost en soos julle kan dink was dit sooooo interessant. Ek het heeltyd gaan kyk of sy nou haar baba gehad het, hoe ver sy ontsluit was etc. etc. Elk geval, ek wil nou skaamteloos dit op ons Facebook blad ook doen. :-)

Ek wil net weet of een van julle (maak nie saak hoe baie nie, hoe meer "live" birth stories, hoe beter) bereid sal wees om my updated te hou dat ek dit op die Facebook blad en hier op die forum kan post? As jy 'n keiser kry, ook.

Baie mense wil weet hoe dit werk, wat gebeur. As ek dalk net elke uur of twee 'n sms kan kry wat se jy word nou geprep vir dit, drip word nou opgesit, pyne is nou so erg, epiduraal word nou ingesit etc etc.

Die van julle wat bereid is, kan my inbox of my mail by moomieforum@gmail.com of my sms by
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.
.

Sterkte met al die mammas wat wag vir hulle babas en geniet die kleintjies wat reeds hier is!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125984 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
hallo julle, uiteindelik het ons n rustige aandtjie en kan ek bietjie by julle inloer!! ek weet nie hoekom nie, maar vandat my man 5:30 by hierdie huis instap is dit chaos tot en met slaap tyd. vanaand was als so rustig, ons het tot almal saam die idols show gekyk. by the way, jayyy vir ELVIS BLUE. ek het van die eerste dag af geweet hy gaan wen.

gerne, wat is fout, hoekom gaan jy vir keiser en wanneer gaan jy. ek het nou alles gemis. Is ruben te groot? Ek het baie respek vir julle wat so lank loop.

Anina, klink my Claudia is besig om n poging aan te wend. STERKTE, hoop sy kom more!!

Christa, jy kan ook Bennets Saline Drops in sy neusie gooi. dit maak die snotties los en neusie oop.

Stefan weeg al 4,18kg. hy tel mooi elke week op. Hy drink nogsteeds net so 5-10 min dan is hy uitgepas. Shame hy is net vol rooi knoppies/puisies op sy gesig en kop. Dis blykbaar hormone wat hy deur my melk inkry. Nou kan ek nie eens gaan vir photoshoot nie, want hy lyk nie mooi met al die knoppies nie.

sy nekkie is ook eweskielik styf en dis so mooi as hy so rond kyk met daai ogies en sy koppie rond draai.

my een boop is vandag vir die eerste keer stukkend gesuig. ek gaan more oggend vir fisio.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125963 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
LOL, nou maak jul my lus vir kyser net vir n free shooter :)

Anina ek is so bly - dit klink baie goed ne. Ja so dinge kan vinnig gebeur! Great man

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account