file Oktober mammies 2010

15 years 11 months ago #127063 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, hoop die induksie werk vir jou. Ek sit nou by skool en wag vir my oudste, kry dan 2de oudste by kleuterskool, gaan daarna Spar toe om russians te gaan koop, dis Elise se skuld dat ek nog al die pad lus is daarvoor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127060 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Cool Gerne, jy het die geleentheid om jou birth storie "live" te update!!! Sal graag dit lees!!! :woohoo:

Ag ek weet nie wat ek gaan maak nie, ek verstaan nie wat aangaan met my lyf nie...iets het hierdie veroorsaak, en ek is sommer net moedeloos!! :( Ek is 'n tawwe koekie, maar mens raak maar moeg van heeltyd pyn he en pille afsluk en dan werk dit ok nie eers nie...I am only human :dry:

Moenie worry oor die foto nie, laai op wanneer jy kans het :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127024 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek het met henko die baby vac gebruik, die een wat jy in die stofsuier plug. vrek daai ding suig verskriklik erg. ek het hom nie in die stofsuier gedruk nie maar ons het wel die dingetjie in sy neus gesit en dan die pypie gesuig. dit werk baie lekker maar kan mens net sowel daai ronde ding gebruik, die ou gewone een wat mens so druk. die baby vac is duur en dalk nie regtig die moeite werd nie.

Carmen, jammer om te hoor jou pyn is terug. ai man, nou wat gaan jy nou maak?

Anina, hoe gaan dit met jou nig? Hoop alles is okay. En jy? jy ook okay?\

Ek gaan my birth story met Deja deel, ons gaan dit per email doen want ek het mos free email op my foon. sy wil al vanmiddag begin so as julle dit dalk daar wil lees :)

Ek het nou so koors. Gaan nou gaan le en hoop ek kry lekker geslaap. Praat later.

Oja, Carmen, ek sukkel bietjie om die foto te download op vodacom, sal weer probeer hoor!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126896 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Aaai, ok, maar darem kom dinge darem nou tot 'n punt!!

Lekker Wimpy eet, jy gaan sommer baie beter voel daarna en laat ons weet ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126888 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi, kon nie die dokter ompraat om nou vir my induksie te gee nie want ja, hy is bang ek kraam vanaand terwyl hy nou sy privaat dinge aan het. Drol.

Word nou 12uur vannag opgeneem vir induksie. Dr se nie of dit gaan werk of nie maar ons gaan maar probeer en dan kyser hy more as niks gebeur nie. Ek het n slegte verkoue by Henko opgetel so ek is siek, emosioneel en moeg. Het omtrent deur my hele afspraak gehuil omdat ek nie nou vir Ruben kan vashou nie. LOL.

My skoonouers het die kinders mall toe gevat, ek en Tim gaan nou wimpy en dan kom slaap :). Ek is so moeg - nie gisteraand geslaap nie want ekt gedink vandag is die dag maar nou lyk my is dit more :).
kan n normale kraam nou in soveel drama uitdraai :)

Sal nou nou gou personals doen, gou eet :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126882 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Naam Datum Naam Gewig Lengte
Elise 20/09/2010 Samantha Mikayla 3.24kg 51cm
Christa 22/09/2010 Mare 3.64kg 51.5cm
Ralmarie 29/09/2010 Andre 3.25kg
Melody 05/10/2010 Kayla 3.25kg 50cm
Helene 05/10/2010 Stefan Francois 3.67kg
Nelita 06/10/2010 Stefan Johan 4.22kg 53cm
Sarah 18/10/2010 Skye Angelique 3.3kg
Annalize 19/10/2010 Giovanni 2.9kg 50cm
Petro 20/10/2010 Xander Phillip
Carmen 22/10/2010 Riley 3.18kg 50cm
Janine 2/11/2010 Ilse 3.5kg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126879 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle

Gaan goed hier, behalwe dat die pyn in my arms en bene weer terugkom...ag mense ek is verby gatvol met dit!! :ohmy: Iets het groot havoc met my fibromialgie gemaak....en ek is seker dis die spinaal wat iets met dit te doen het..... :( Wat anders kan veroorsaak dat ek eweskielik na jare die een na die ander spierinflammasies en dinge kry??

Christa, dankie, ek sal bietjie probeer om die water ding te begin doen :)

Anina, sjoe, jy het ook darem 'n eventfull dag agetr die rug! Sterkte vir jou niggie jong en ek hoop haar man kom betyds hier uit!!

Nelita, ek gaan my lysie van alle geboortes ens. kry en sal vir jou post :)

Gerne, alle sterkte girl, ons almal dink aan jou vandag en laat weet wat jou dr se :kiss:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account