skies ek is stil, was gou makro toe vanoggend. ons stofsuier het gekalf

Kachieng nog armer
Ek het toe sommer bietjie kers shopping gedoen vir henko se nefies. WIllie word einde des 4 en dan nog kers persent ook. Lenard is nou 5mnde so dis sy eerste kersfees. maar ek koop net boeke en legkaarte, niks speelgoed nie.
Ruben gaan al sy eerste kersfees he so vinnig ne! Dis nou as hy al gekom het voor dit.
Julle wie het al prem doeke gesien. OMW dis amazingly erg

Dit lyk soos klein sneusdoekies wat mens in jou handsak dra, ek was baie geskok toe ek dit sien.. Dank aan die Vader dat ons nie een sulke klein babatjies het nie ne.
Elise, het jy toe 'n dooprok gekry? sien daar is oulikes by baby boom. jy moet ook by daai bears & co plek kyk, hulle het die cuteste rokkies.
Janine, lyk my na 40 weke is mens emosioneel, dink dis omdat mens nou so graag daai klein mensie wil vashou en lief kry, dit maak mens sommer hartseer, veral as jy nie weet wanneer dit gaan wees nie.
Christa, ek gaan die keer demand feed probeer, was met henko baie streng op 4 ure en dit was moeilik om hom besig te hou tot sy 4 ure om is. so die keer gaan ek gaan ek feed soos ek wil.
Anina, jou fotos op Fb is stunning hoor, jy lyk regtig pragtig!!! Sterkte met jou laaste paar daggies!