file Oktober mammies 2010

15 years 11 months ago #123722 by Handjievol
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123717 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ja, waar is Janine??? Dink julle daar gebeur dinge? Miskien moet ons 'n sms stuur as ons teen 2 uur nog nie van haar gehoor het nie.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123708 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Ekt gou so 2ure geslaap, bietjie ingehaal vir laas nag se min slaap!

Dis so lekker om almal so te sien chat, dan weet mens almal doen goed en is gelukkig, sal nou personals doen as ek my gat kan lig :)

Behalwe nou Janine, sy is baie stil!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123706 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Ekt gou so 2ure geslaap, bietjie ingehaal vir laas nag se min slaap!

Dis so lekker om almal so te sien chat, dan weet mens almal doen goed en is gelukkig, sal nou personals doen as ek my gat kan lig :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123705 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ralmarie, daai foto is pragtig. Sit gerus al jou kids op. Ek geniet altyd fotos!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123703 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ralmarie, lekker om van jou te hoor! Ek wens ek kon vir Ludwig kom klas gee, ek is so lus om weer betrokke te raak by perde ek kan my lag nie hou nie!

Ek het ook baie met Stefan vir Johan 'n beurt gegee in die nag. Baie mense se shame die man moet die vlg dag werk, maar ek redeneer weer dat ek die hele dag na sy kind moet kyk en dis harder werk as werk toe gaan... So ons deel alles gelykop.

Elise, kry daai Avon aan die gang sodat jy darem bietjie geld kan inkry noudat jy nie werk gaan he nie. Elke klein bietjie help! Bly S is beter.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123702 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen jy is dan nog nader. Weet jy waar is Shoprite in Wierdapark? Ek bly 2km van Shoprite af.
My male bly op die Raslouw/ Monavoni plotte.

Dis nou sommer nice man.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account