file Oktober mammies 2010

15 years 11 months ago #123785 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
wow ralmarie - jou kinders is regtig pragtig !!! en natuurlik die nuwe toevoeging ook

anina - nee jong ek sit in die bed met my blackberry en moomie as ek 2H30 voed. ek is dan heeltemal wakker, maar sukkel glad nie om aan die slaap te raak daarna nie. ek maak maar net my oe toe

carmen - ek en jy is in dieselfde bootjie - ek het toe altesaam 14,5kg optegel - en vanoggend weeg ek net 4,5kg minder - so nog 'n blerrie volle tien om te gaan - ek dra ook nog my preggie klere - daar is nie eers sprake dat my gewone size vir my gaan pas nie. ek het regtig gedog om ten minste 6 kg minder te weeg. My maag was tot eergister nog baie opgeblaas en my voete heavy geswel, maar dit lyk vandag baie beter. die probleem is ek is heltyd honger oor ek borsvoed - so weet nie wanneer ek die 10kg gaan afskud nie !!!

gerne jy nog niks van janine gehoor nie ???

ok julle ons praat nou nou weer - ek het bran muffins in die oond terwyl boeta slapies !!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123767 by Handjievol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123731 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Dankie Charlaine, ek was so bang dit kom 'n flop uit. Ek het bietjie lanklaas geverf en was nie seker of ek die idee in my kop op die muur kon sit nie. Maar dit het darem goed uitgekom.

Ralmarie, jy moet name bysit. Ek ken nie al jou kiddies se name nie.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123730 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek het gesms, sal laat weet as ek iets hoor

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123729 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: Oktober mammies 2010
Ag jitte ma, Andre is te cute.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123727 by Handjievol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123725 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: Oktober mammies 2010
Dis 'n pragtige fototjie Ralmarie, mens kan sien Sussie is darem maar baie trots.

Gerne, sterkte vir hierdie laaste tydjie.

Elise - Ek is baie bly Samantha voel beter vanoggend, hou haar maar net dop as jy sien sy wil wil begin siek raak dan gee jy meds voor dit te erg raak.

Christa - So bly dit gaan so goed met jou en Mare.

Petro - Jou baba is te pragtig vir woorde. Hyt lekker baie haartjies en 'n blas velletjie.

Anina - Jou kleingoed se kamer muur lyk genuine baie nice. Job well done.

Janine - Seker Illse sal binnekort haar verskyning maak, kani wag vir julle 3 se babatjies nie.

Weereens baie sterkte.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account