file Oktober mammies 2010

15 years 11 months ago #121918 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
slapies by pappa

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #121917 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Annalize, daar vergeet ek van jou! Baie geluk met jou verjaarsdag! Eks bly jy is darem by die huis met jou twee seuns vir jou verjaarsdag. En jou seuntjie is regtig pragtig!

Petro, klink of dit goed gaan. Geniet daai mensie, en moenie jammer voel dat jy ons afskeep nie, daai mannetjie is net een maal klein. Ons sal laat weet as daar nuus is.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #121916 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
nog ini hospitaal

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago - 15 years 11 months ago #121914 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
my trotse pappa

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #121913 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
minute na die geboorte

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #121910 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
hallo almal

sorry ek is soooo stil - dis nie omdat boeta my besig hou nie - maar ek star heeldag na hom so kry nie tyd vir moomie nie

dit gaan baie baie goed met ons. Ons was net 2 aande in die hospitaal, toe ontslaan !!!! Ek het vreeslik gesukkel in die hospitaal dat Xander moet latch - het een aan na hy vir 2 ure gegil het - vir hom NAN gegee en toe slaap hy 5 ure lank. Ek het toe sommer die volgende dag erg oorweeg om net bottel te gee. Manlief het toe gese ek moet dalk net aanhou met borsvoed ook en kyk wat gebeur. NOu ja - 'n paar dae later en ek borsvoed nogsteeds. Het nou oor as genoeg melk - en boeta latch 100%

hy is 'n droombaba. Hy slaap goed, drink goed en word net een keer in die nag wakker, so 2:30 vir melkies - dan slaap hy tot 7uur in die oggend. Ons het vanmiddag bietjie met hom gaan stap - en hy luv sy pram

gaan goed met my ook - het regtig minimale pyn ervaar met keiser - my wond 100% en genees baie vinnig. Ek nou heeltemal pynvry en rus elke dag lekker saam met my seuntjie

ANINA, GERNE en JANINE - ek dink as ek reg gelees het is dit net julle 3 wat oorbly !!!!! ek hoop om binnekort nuus van julle te he

annalize - jou baba is beautifulllllllll verseker

carmen - jy gaan seker more huis toe - laat weet hoe dit terug by die huis is.

ek sit so paar fototjies op

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #121907 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi daar. Nog geen verdere nuus hier nie...

Ek kry wel heeldag al ligte BH kontraksies en sussie het nou defnitief gesak. Ek het vanoggend op die toilet vir 'n oomblik gedink haar koppie gaan nou uitkom :woohoo:

Nou sit ek maar en chat hier op my birth ball... Hoop sussie vang die skimp...

Janine, jy is seker rasend! Laat weet asb as daar nuus is! Sterkte!

Gerne, 'n s&s is wanneer die dokter gedurende 'n internal jou cerviks bietjie rek en die vliesies laat lostrek. Soos om jou mucous plug te verloor, sodat jou serviks oop is. Hulle kan dit net doen as jou serviks reeds volheid versag het. Dit help gewoonlik dat die kontraksies om die serviks te ontsluit kort daarna begin. Ek was reeds heeltemal sag en 2 cm ontsluit toe dok dit gedoen het, en hy het blykbaar net effens gerek ook. Dis die maklikste en minste moeite manier om 'n natuurlike induksie te doen.

Carmen, eks bly dit gaan so goed met jou en R!!! Geniet haar, en glo my, hulle breek nie so maklik nie, kyk maar hoe lyk dit as hulle uitkom, keiser of normaal, dis 'n rowwe storie!

Lekker aand almal, hopelik kry ons binnekort nuus van een van ons 3 normaal anties wat nog wag!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account