file Oktober mammies 2010

15 years 11 months ago #121591 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ek sit alweer stok siel alleen hier op moomie dis boring

julle waar kan ekke afrikanse mp3's kry op die net ek soek arno jordaan se nuwe song stukkie van jou hart maar ek kry hom nerens

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #121572 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
hey charlain ek het gedink dit is 1 uur was net nie seker nie sjoe ek is sommer opgewonde vir haar part ek kan net onthou hoe ek gevoel het die dag toe samantha gebore is

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #121569 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re:Oktober mammies 2010
Hey Elise

Carmen se keiser tyd is 1uur so sy is al in teater. My gynie doen haar keiser so sys definitief al in Unitas is amper nooit laat nie, eerder vroeg.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #121566 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
oe julle as ek nie mis het nie is carmen seker nou al in of op pad in ek is nie seker hoe laat haar keiser tyd is nie weet iemand dalk?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #121565 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
dankie anina ek het 1 van hulle gebel en sy het baie gehelp gaan ook kyk of sy iemand kan kry om my te kom help

janine sy hulle moet gaan doppies blaas dis sulke dinge wat my koppie sal laat uit haak en nou kan jy weet hulle sal haar altyd dit noem as n bynaam

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #121527 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
dankie julle ek voel al so bad want ek het nou maar vir haar bottel gegee na elke voeding want sy kom net nie reg nie en sy bly lastig en ek ken nie my kind so nie nou dat sy bottel ook kry is sy baie rustiger so nou weet ek nie meer nie ek is so bietjie derpo vandag daaroor want ek wil haar nie afhaal nie dit is vir my te lekker om haar te borsvoed en ek meen ek het die melk so hoekom moet ek ophou of is ek nou net simple? en dit is nie laat my melk waterig is nie dit lyk soos gewone melk wat jy in die winkel koop

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #121516 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
More almal.

Sjoe vandag voel na 'n opwindende dag. Dalk gaan daar nog iemand saammet Carmen kraam.

Elise hou moed jong, Andre suig my gedaan vir die afgelope 3 dae. Hy wil net al meer drink. en natuurlik met die tietie in sy mond aan die slaap raak. Maar ek is bietjie moeg om hom nou te probeer afleer. Dink ek wil eers bietjie slaap inhaal. Hy het gisteraand sommer heelnag by ons in die bed geslaap oor hy so baie wou drink. Ek het al 'n bottel oorweeg vir tussenin. Iets wat ek nog glad nie met een van die ander gedoen het nie. Ek dink dis die hitte. Hulle word ook net dors en kry warm. So ek gaan net nou 'n bottel koop en water probeer as hy so baie wil drink.

En ek gaan vir my nipple shield soek, weet nie eers hoe lyk dit nie, maar iemand by die winkels sal my seker kan help.

En terloops ek kon myself nog nooit uitmelk nie al weet ek ek het baie melk. Dink my tieties dink iemand wil die melk steel as ek probeer uitmelk. LOL.

So van 'n 5de borsvoed mamma, niemand weet ooit alles nie. Ek myself voel skoon dom die afgelope 3 dae. Ek weet net hy kannie elke 2 ure drink in die aande nie. En as hy langs my slaap, slaap hy ook omtrent deur bygese. So ek los hom maar eerder in die bed.


Vir die res van julle, geniet daai kleingoed. En die ander toenou man ons wil nog baba fototjies sien, se daai kleintjies moet nou uitklim.

Lekker dag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account