hi julle
ek is nie vandag in die beste van buie nie, 'n donderwolk hang bo my kop
Gelukkig is ek middag af, yay. ek vat lekker kanse by die werk maar ag, hulle moet maar verstaan!
Julle, ek het nou gisteraand 2 dinge gedoen wat ek dink op die stadium dalk bietjie tabo is maar nie seker is nie, wil net seker maak. Ons het vreeslike hot chakalaka geeeet en sonder nr 2: bietjie gekarvoefel

So is die warm kos okay? ek wil nie skade aan Rubentjie doen nie. En ek glo karvoefel is okay ne!
Carmen, ek lmga vir jou droom. jy klink my worry bietjie oor die operasie en nou droom jy sulke goed

Jy sal fine wees! Shame man
Petro, ek het ook mos afskeiding gehad en die dokter het vir my gese hier teen mens se einde is dit eintlik baie algemeen en normaal oor al die pressure. hy het ook vir my vertel van pads wat mens in die apteek koop wat verkleur as jy vrugwater afskei maar ek is nie so paranois nie. So dalk hoef jy nie te worry nie. Kom vertel asb hoe jou afspraak gegaan het en hoe groot boetie nou al is.
Ralmarie, hoop almal in jou huis is nou al gesond!
Helene, hoop jy kry bietjie rus vandag girl
Anina, ai toe is joune sommer 'n 2ling

LOL En toe kraam Johan sommer saam jou

o nee.