file Oktober mammies 2010

16 years 1 week ago #116249 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Kom ek probeer gou weer vir Andre opsit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116239 by Lily
Replied by Lily on topic Re: Oktober mammies 2010
More al die mammas en swanger mammas!

Geniet die afspraak Petro, 9 daggies is lekker min! Ek's eintlik al op kraamverlof, maar hou myself nog besig met dinge soos belasting... :(
Carmen, hoop jou UIF is sommer gou reg en uitgesort.

Dit klink omtrent na 'n dol week met al die siek kiddies Ralmarie, baie bly Andre is darem oraait en gee jou 'n ruskansie met tye tussen die voedings. Christa, hoe gaan dit nou met jou en M?

Bly jy en S geniet mekaar Elise, sy slaap dan al sommer deur as sy eers 5hr weer wakker word!

Ai Helene, ek dog jy bedoel eers 13h00 gistermiddag, maar toe besef ek jy was 1hr vanoggend nog op sonder 'n slapie deur die dag - sterkte!

My kraam drome is darem al minder Carmen, dink dis die senuwees wat rondspeel in ons onderbewuste - jy sê toe's Riley sommer 'n seuntjie en Helene is ook daar. :)

Bly jy voel al beter Anina, hoop jy't sommer 'n heerlike dag!

Sarah, when are you seeing Dr. Swart again?

Ok, chat later weer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116227 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle

Petro, geniet die afspraak, ekke het weer moreoggend my afspraak :-)

Laat weet ons dadelik hoe gaan dit met Xander!

Elise, lekker rustig vat, en ek is so bly jy geniet die ma wees so baie, ekke sien ook nou uit!! :woohoo:

Het nou die vorms geprint vir Momentum om Riley op te sit as sy gebore is, maak my keel sommer saamtrek dat dit R550.00 meer gaan kos op ons medies :( Maar nou ja, die lewe is maar net vrek vrek duur!

Julle, ek het gsietraand die weirdste droom gehad (nie alles maak baie sin nie)!!!!!!!

Ek kan dit so duidelik onthou:

Ek moes 'n keiser kry, to gee hulle vir my narkose, maar die narkose het nie goed genoeg gewerk nie....so toe gee hulle my nog narkose om te drink ( :laugh: ), en toe sit hulle my onder met inspuiting! Maar toe besef ek, hulle moet mos my 'n spinaal gee, en ek is mos nie veronderstel om te slaap nie.... :ohmy: Toe begin ek fight teen die narkose, want ek weet hulle maak verkeerd, ek moet wakker wees as my baba gebore word! Nou dink ek heeltyd aan Helene waar sy smile terwyl baba gebore word!

Wel, ek het toe uitgepass en my baba is gebore, en ek onthou hoe vreeslik kwaad ek was vir die mense! En toe ek die suster vra oor my baba, toe het sy sommer al die feite verkeerd...se dis 'n seuntjie en hy weeg 2.1kg... :blink: :laugh:

Nee kyk, waar daai droom vandaan gekom het sal nugter allen weet! :blush:

Ok loer later weer in julle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116211 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
Sjo julle - kan n swanger vrou so lkr slaap-ek was morsdood !!!! Ek se net dankie

Yeahhhh gaan vandag vir oulaas my baba sien !!! Wil bietjie die dokter vra - ek lek van gister af iets - weet nie of dit vrugwater of urine is nie, dalk net n vaginale afskeiding.

Hoop julle almal het n wonderlike dag

Ek laat weet julle wat die dokter se

Bye

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116210 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
Sjo julle - kan n swanger vrou so lkr slaap-ek was morsdood !!!! Ek se net dankie

Yeahhhh gaan vandag vir oulaas my baba sien !!! Wil bietjie die dokter vra - ek lek van gister af iets - weet nie of dit vrugwater of urine is nie, dalk net n vaginale afskeiding.

Hoop julle almal het n wonderlike dag

Ek laat weet julle wat die dokter se

Bye

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116209 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
sjoe julle daaar is dit alweer 1uur en ek het nog niks geslaap vir die dag nie. Ek wou vanmiddag slaap, maar net toe ek my oe toemaak toe raak Stefan wakker om te drink.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116186 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
O ja, Petro, ek en Gerne werk ook nog! Ek moet eintlik baie hard werk om alles reg te kry, maar ek is so lui eks baie traag.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account