file Oktober mammies 2010

16 years 1 week ago #116085 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
my bossie het gese dis reg, so ek kan nou elke dag half 4 huis toe gaan. dit maak nogal 'n groot verskil, die tyd het nou so vinnig verby gegaan!

tata julle.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116083 by Handjievol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116072 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
ek is regtig dankbaar dat hy net so vinnig drink, ek sal nie langer as 20 min met hom aan die bors kan sit nie.

gerne die borsvoeding is lekkeder as laas. ek geniet dit meer. maar dis soos jy se dit is maar seer. ek dink ek moet ook myshields uithaal. my nipples is seer as hy begin drink, maar dan raak dit beter terwyl hy drink.

ek moet gou n bietjie probeer slaap voor hy wakker word en lance van die skool af kom.

lekker aandjie julle.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116049 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
daai shields het baie vir my gehelp sonder dit het ek seker nou al borsvoeding op gegee

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116047 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise, ek gaan dit def probeer, my skoonsus het weer gekla dit was vir haar vreeslik seer met die shields. sal maar sien .

Petro, het jy gese hoe laat word jy gedoen? ek het dit nou weer nie neergeskryf nie.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116045 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
gerne kry vir jou nipple shields dit werk soos n bom ek sukkel nou glad nie meer met s dat sy moet drink nie en my tepels is nie seer of stukkend nie ek beveel dit regtig aan dit maak borsvoeding baie lekker

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116041 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi helene, bly om van jou te hoor. geniet jy vir S nog?
Jy is gelukkig dat jy so baie melk het ne. dan kan S sommer vinnig drink en klaar kry.

Christa se M het nou vir 'n rukkie sommer 50min aan mekaar gedrink.

oe julle, ek raak al hoe banger hoe nader die borsvoeding kom. moet my nie verkeerd verstaan nie, ek kan nie meer wag nie, dis asof ek sommer nou al wil he henko moet drink LOL maar daai pyn, ai die pyn. ek hoop so dis die keer nie so erg nie.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account