file Oktober mammies 2010

16 years 1 week ago #115927 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ralmarie ek stem s is nou so sy wil nie slaap as sy nie die bottle of die tiet in die mond het nie ek het vir haar n dummy gegee maar die blerrie ding is nou sommer net weg ek kry hom nerens nie ek sal maar n ander een moet gaan koop

dankie carmen ek dink ook daai rokkie is te cute. gister na kerk toe is ons eers winkels toe want haar pa wil toe vir haar n paar pienk outfits koop sy het mos nie regtig nie met die wat ons nie geweet het nie ag hy het die oulikste goed vir haar gekoop hoor ek kan haar nou so cute dress o ja en hy het n pakkie gekry wat se daddy's little princess sy het hom vandag aan sal nou nou vir julle n pic daarvan op sit sy lyk tog te mooi

Julle ek kry net so warm gelukkig anders as van julle het ek nou net nie die boepie wat dit bietjie erger maak nie dankie tog daarvoor ne

sy slaap darem nou amper dan kan ek gaan pee en iets kry om te eer

Christa is m ook so baie wakker deur die dag goeie griet ek kry nie baie tyd om goed te doen nie sy is lekker besig deur die dag maar dit se darem vir my syt nie iets wat pla nie dan sou sy onrustig gewees het

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115833 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Sjoe, ekke het nounet begin die UIF vorms invul, genugtig, dis 'n paar! :huh:

Ekke gaan nounou polisie stasie toe om my ID en Marriage Cert te sertifiseer en dan sal ek gou bank toe gaan, laat hulle die vorms invul wat hulle moet en my bankstate trek....

Elise, S se outfit lyk te oulik hoor!!

Nee kyk, Gerne, ek gaan vanaand weer met daai nat lappe le, dit het darem bietjie gehelp, maar ek bly konstant dors, ek drink liters water uit en dan is ek nogsteeds dors, maar ek kan niks meer water in my maag pas nie... :dry:

Anina, hoop jou mood verander, vasbyt, latr voel jy weer beter :-)

Ok, loer later weer in!

O ja, Janine, dis net so amper vir jou....... :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115821 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ralmarie, dis nou lekker om van jou te hoor! Bly almal is nou weer beter daar by jou. En hoe gelukkig dat Andre nie aangesteek het nie. As jy 'n tydjie kry sal jy 'n fototjie van Andre onder aan jou chat profile moet sit jong, jy het nou 5 kiddies, ons wil almal sien!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115808 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
More almal

Sjoe dit voel of ek op 'n ander planeet was so lank laas ht ek met jul gesels. Het nie alles gelees nie, maar dit lyk my buiten die hitte gaan dit goed met almal.

Ek is bietjie besig gewees die afgelope week of so. Die kinders het een na die ander loop magies gehad en dan was dit boontoe en ondertoe. Toe word Rachelle weer siek en kry 'n uitslag soos masels. Vat haar toe pediater toe en hy dog toe ook dis masels tot ek hom gese het sy het verlede jaar masels gehad. Nou ja om 'n lang storie kort te maak ek het nog nie gaan bloed trek met haar nie, want hul kry nooit haar are nie en dan moet hul in die nek trek en dis baie traumaties vir haar.

Wel sy is beter en die uitslag weg so dit was nie masels nie en nou gaan alle beter. En prys die Here Andre het nie aangesteek nie en is nog gesond.

Sjoe Christa ek weet nie hoe hou jy dit met die voedings nie. Geluk dat jy uithou. Dalk moet jy hom so bietjie vir bietjie begin rek. Hul raak so gou in gewoonte om met dit tietie te wil le dan sukkel mens bietjie. Ek weet dis moeilik, maar loop met hom of iets al is dit net vir 'n halfuur op 'n slag om hom langer te rek. Anders gaan jy omval vrou.

Elise jou pop is pragtig.

En jul ander, die tyd raak min ne.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115784 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Julle, ek het gisteraand so bymyself gedink, ek weet darem nie of ek kans sien daarvoor om nog kids te he na hierdie nie. Maar ek het eintlik so 'n maklike swangerskap gehad tot nou toe. Dis net die laaste paar weke wat my nou onder kry.

Tot ek gehoor het die klein klits is kop bo, was ek happy go lucky en was alles swangerskap verwant vir my maklik. Maar skielik is ek mismoedig en moeg. Al het sy gedraai, is dit nogsteeds skielik vir my moeilik en ek weet nie hoe gaan ek 'n nuwe baba handle nie.

Ek dink ek moet maar net 'n wilsbesluit maak om beter te voel en meer posetief oor alles te dink. Dis nie meer so lank nie, binnekort is my baba in my arms!

Hoop julle voel beter as ek vandag.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115779 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
Oh yes, have decided to collect my breastmilk which is leaking out all day. I can get a teeeny tiny little bit (about 5ml every hour) but figure it better than wasting it and this way I save on not having to use breastpads if I just hand-express the little bit out it doesn't leak much during the day. And who knows, maybe the expressing will jump start labour :D

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115771 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Got the article, thanks :)

Was a busy weekend - I made hubby do lots of gardening lol! But now the garden is starting to look pretty and not just like dead grass ith holes dug by the dogs :D

I've got lots of energy today...spent just over an hour in the garden this morning before 8am digging and moving pebbles. Hopefully all the exercise moves baby down and out!

Am going to the shops soon, need to walk. Even though my feet are eina, it helps a bit to walk.

Spoke to my gran yesterday, she's going to make me some breastfeeding tops (yay). I would do it, but the sewing machine is still broken and all my projects are still half done (curtain tie-backs; baby sleeping bag; fleece nappy covers; sheets still not hemmed; quilt not finished)

Sounds like everyone is enjoying their new babies...can't wait for mine...only a few days till B-Day!!!!!

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account