file Oktober mammies 2010

16 years 1 week ago #115768 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
ek het vandag my hare so mooi geblaas, en nou is hulle vas in 'n knip, too hot :)

Janine, bly alles gaan nog goed by jou - kom ons hoop sy sit nog vir die volgende 2 wekies ne!

Anina, oe daai traffic klink erg.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115762 by Lily
Replied by Lily on topic Re: Oktober mammies 2010
Sarah, hope you got the article from Anina. It really helped me alot - after my bladder infection and possible kidney stone (very, very painful!) @ 30wks I really started wondering if I still wanted to go through with a natural birth, but as you said "it is a different type of pain - that is debilitating whereas I see labour as positive and empowering and life-giving."

Anina, daai verkeer klink horribaal! My due date is 24e, so ek dink die kans is goed dat Sarah my nog gaan voorspring.

Lekker daggie vir julle almal - sterkte vir die laasste werk dinge Anina en Gerne, Petro jy werk ook mos nog of is jy al rustiger?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115758 by Lily
Replied by Lily on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle almal!

Anina, ek's so bly Claudia het gedraai!! :laugh: Weet jy wil graag normaal! Nou moet sy net daar bly en klaar.

Nog nie aksie aan die kant nie, kry wel al hoe meer gereeld BH en maag bly sommer styf met tye. Was na Vrydag se afspraak vas oortuig dit sou iewers die naweek wees, maar die ekstra tydjie is ook lekker. Gaan nou vanoggend my vir pedi! :)

Lekker lag ek vir al die swanger mammies in hulle eva's gewaad in die warmte! Gerne, jy sal loshande Funniest Home Videos wen as iemand jou, die hond en die hoender in aksie gevang het!! :laugh:

Elise, S lyk te pragtig, sien op die ticker sy's wraggies al 3 weke oud! Gits, jy vier al amper 1 maand dan wag die res van ons nog.

Sterkte vir daai voedings Christa - M klink dorstig!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115744 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle, op hierde warm Maandag oggend!

Ek het nou vir 2 ure in die verkeer gesit om my peetkind by die skool af te laai. Arme Stefan was saam in die kar omdat ons gery het 'n uur voor die nanny kom en ek het gedink ons sal minder as 'n uur weg wees. Toe staan die verkeer botstil, my clutch begin rook en Stefan skree. Arme peetkind is toe 'n halfuur laat vir skool, gelukkig het hulle saal opening gehad so hy het nie klas gemis nie. Ons sal maar more oggend net na 6 moet ry, vandag se half 7 was obviously 'n flop.

Dames, sterkte met die hitte, daar is nie veel wat mens kan doen nie ne? Ek is heeltyd pootuit agv die hitte.

Elise, vat dit rustig asb. Wond komplikasies is nie lekker nie. Ek dink ook S gaan deur 'n growth spurt. Voed maar elke uur as dit moet, dit hou net so 2 dae. Sterkte. Hou aan met die byvoeding vir 'n rukkie, maar as die spurt verby is neem dit weer weg. Jou dogtertjie is pragtig!!!

Wanneer is Janine se due date?

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115739 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
carmen ek weet ek moet rustig maar n vuil huis is nie ek nie hoor ek sal in die groen dakkies beland belowe ekke jou

gerne ek weet nie jong ek is mos nog dom met die tipe goed maar met tye huil sy so en as ek haar bottle gee dan raak sy rustig so ek weet nie ek gee haar nog steeds bors eerste voordat ek vir haar die byvoeding gee so sy kry nog haar bors melk in ek wil nie nou al opgee nie so ek hou maar aan jong en ek gee vir haar s26 hulle se dit is baie goed

sterkte vir julle sarah,petro en carmen


Gerne dankie die rokkie was nog bietjie groot maar ag wat sy het te sexy gelyk

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115733 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen, dis al wat help - maak sommer 'n handdoek nat en gooi hom oor jou. Dis wat ek gedoen het toe ek oor Des swanger was. En my man het my met 'n spray bottel gespuit :)

Elise, dalk moet jy maar eerder dat die dokter kyk na jou sny, dalk kort jy nog 'n stekie of twee, nou nou raak dit sleg of lelik.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115729 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Goeiemore.

Elise, S is pragtig. love her rokkie. Dink jy nie sy gaan nou net deur 'n growth spurt nie? hulle se mos tussen 2 en 3 weke gebeur dit en dan dink mammas altyd hulle melk is nie reg nie maar eintlik wil baba maar net baie drink.
Ek sal se hou aan as jy kan en gee steeds byvoeding maar dalk gaan dit vinnig weer verby. Watse byvoeding gee jy?

Christa, sterkte met M wat so vreeslik drink. As ek jy is sal ek ook byvoeding oorweeg, ook al gehoor bokmelk is fantasties, net nie geweet mens kry dit by woolies nie. Shoe maar hy drink darem maar lank ne, weet nie hoe hou jy dit nie. sterkte vroutjie

Die koekies bak het baie goed afgegaan, ek love die ready mixes :) En die kids het omtrent geniet om te druk en te versier, dit was eintlik 'n vreeslike gemors met 100's & 1000's orals op die vloer :)

Ek het vrek warm gekry die naweek, ek sweet vreeslik in my nek en onder my borste. en al die kussing waarmee ek slaap help nie. so ek het geen middag slapies gemaak nie want dit was onmoontlik. gisteraand was vir my vrek warm.

nog net die week - en Mnd en Dnsd dan is ek klaar, yay!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account