file Oktober mammies 2010

16 years 3 weeks ago #112090 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Haai, ja, dis waar! :woohoo: Het nie so daaraan gedink nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #112088 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
So vlgende jaar Oktober het 2 groot b/days.... n 30ste en n eerste.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #112061 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Lol Melody, daai pienk varkies op jou pj's is darem genoeg :laugh:

Ek en Christa verjaar die 16de Okt, en ons anniversary is die 27ste Okt!

Ek dink hierdie jaar gaan my bday ook maar net 'n afterthought wees, ander dinge wat belangriker is :(

Maar volgende jaar is dit die groot 30, so dan sal ek groot gaan met die bday reelings! :woohoo:

Dis 'n great idee om julle wedding vows te hernu!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #112055 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Hello almal,

Baie geluk Ralmarie. Eks bly als het goed verloop.

Lily, ek het nog nie eers besef dis Oktober todat jy dit genoem het nie :P Dit is n goeie ding..... :silly: Jippee

Carmen, ek hou ook van Oktober, dis my verjaardag en ons 7de Aniversery ook en as ek die geboorte kon kies sou ek dit presies gekies het hoe dit gebeur het. wanneer is dit jou verjaardag. Myne is die 15de en ons aniversary die 11de - ek dink nie ek gaan onthou op die dag nie though - gaan te besig wees met ander dinge...LOL ek probeer maar voor af planne maak vir die aniversary. Ons vriend is n pastoor en ek het home gevra of hy ons Wedding vows Kan hernu....dink dis n baie goeie tyd daarvoor so met die nuwe baba en nuwe begin..... :P

Ek sal seker maak as ek die huis verlaat dra ek ietsie pienk, in die mean time is ek wraggies nog in pajamas, maar at least dit het pienk varkies op...LOL

Dankie vir die raat oor die Bapanthen - ek sal vir my ook bietjie aanskaf. Ek het die Sudacream gesien in die winkel en gewonder of dit goed is - nou weet ek...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #112036 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
more julle!

Ek is baie bly dis Vrydag en natuurlik is dit laaste daggie van werk! Dis mos vir jou ook Janine? B)

Oktober maand is toevallig my fav maand van die jaar, behalwe dat Riley gebore word, verjaar ekke ook in Okt en my annivesary is ook in Okt! :)

Sjoe Ralmarie, bly is alles het darem goed verloop, klink asof dit 'n opwindende dag was :)

Gerne, toemaar, my voete was gisteraand net so geswel vir 'n slag! Vanoggend is die enkels maar nogsteeds dik jong :S Snaaks, ek het nie te veel met geswelde voete gesukkel sover nie?

Ek hoop julle dames het darem ietsie pienk aan vir National Cancer day :woohoo:

Riley is bietjie stil gister en vandag, ek begin so bietjie stres as ek haar nie so baie voel nie. Het nou 'n piesang geeet en sal voel hoe gaan dit!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #112006 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
I'll have Friday :P Now if only baby understands that!

Bepanthen works SO nicely - for sore nipples, baby's bum rashes, excema. Also Sudocreme is fantastic. And you need a TINY little bit of either one as well. I've been using Bepanthen for a while now on my dry skin and excema and it really does help.

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #112004 by Lily
Replied by Lily on topic Re: Oktober mammies 2010
Okay, het dit gekry - kyk op bl. 258 vir my geskatte datums en gewigte Gerne. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account