file Oktober mammies 2010

16 years 3 weeks ago #110521 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Anina, ja nee, dis darem lekker om 'n droom job te he!

Ek moet se, die projek waar ek nou is, is ook baie casual, niemand kyk jou snaaks aan as jy met jeans werk nie, dis altyd lekker as dit laid back is.

Gerne, sover is my keiser geboek vir Vrydag die 22ste Okt 13:00.

So ek hoop alles werk maar uit, maar miskien kom die ou dingetjie vroeer, maar ek glo darem nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #110467 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek het 'n dream job Gerne, ek wens net ek kon 'n dream salris ook kry... Maar geld is nie alles nie! Tyd saam met my kinders is vir my baie baie baie meer werd!

My laaste dag is ook die Vrydag presies 'n week voor my due date. Dis eintlik nie mooi van my om dit aan die skool te doen nie, Stefan is 2 weke voor due date gebore, maar dis nice vir my want dan begin die verlof op die dag wat sy gebore word. Deesdae wens ek net ek het eerder besluit om so 'n ekstra week af te vat, so ek sal maar die dok vra om my af te boek.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #110454 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Lily, my verlof begin die 20ste so dis 7 dae voor ek kraam. Flip hoor ek weet nie hoe gaan ek dit maak nie. So ek sal dan 39 weke wees. :blink: :dry: :huh: :ohmy: :unsure:


Ding is, dis net so erg om 3 of so weke voor die tyd by die huis te sit, ek het met Henko en dit was nogal erg, maar die dae vlieg ook maar want mens rus baie.

Ag Anina, klink my jy het sommer 'n dream job :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #110427 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, dis lekker om sulke goeie nuus te kry! Ek het ook die keer so baie vriendinne wat saam met my swanger is, dit voel omtrent of daar 'n baby boom is!

Die mense by my werk is glad nie formeel nie, ons werk sommer in shorts en t-shirts. Dis vir my omtrent 'n paradigmaskuif van die vorige skool af. Daar het die universiteit studente ons "The Firm" genoem, mans moes elke dag 'n das dra en vroue moes lyk soos iemand wat langs 'n man met 'n pak sal pas... geen driekwart broeke nie, geen denims, so baie reels. Nou het ek 'n heerlike werk, die salaris vergelyk nou nie eintlik met waar ek voorheen was nie, maar die werkslading is ook 10 keer minder.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #110424 by Lily
Replied by Lily on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle, eks op my foon so verskoon maar as die post deurmekaar uitkom.
Ja nee Ralmarie, klink my ook na ñ besige en vrugbare plot! :-D Hoop jy wen darem die diere!
Jammer jy't so sleg geslaap Gerne, werk jy dan nog tot op 38wke? Moet sé ek's baie bly nog net hierdie week vir my, en jy's reg Anina, almal sal maar net moet cope!
Sarah, hope there's some action from baby's side this week, enjoy your gardening in the meantime! Is your stomach better?
Dink ek bly dan ook by die 1 beanie wat ek het. Lekker dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #110401 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek love om pregnancy news te kry!
In ons Pampers Jan 09 groep is daar Wanda - Sept, Ek - Okt en Tanya - Nov wat ons 2des gekry het. Nou het nog enetjie goeie nuus gegee vanoggend, haar tyd is Mei, ook haar 2de! Dis so lekker om eintlik weer saam met hulle almal hierdeur te gaan :)

Anina, jy is omtrent gelukkig by jou werk, my baas sou seker vir my gelag het - so ek sal hom nie eers so iets vertel nie. dis maar erg "corporate" hier jong. suites en ties :blink:

Carmen, dink jy het gepraat oor die tassies wat klaar gepak is. Dis waar, ons tassie is moeilik om te pak want jy kan nie jou make up, pj's ens in sit nie - jammer maar ek het net een van alles :)
So as iets gebeur onthou net om al daai goedjies te gryp en in te sit.

Se nou eers vir my, jy gaan nou in vir 'n keiser die 20ste ne? is jy al geboek?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #110394 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina, dis darem lekker om te weet as mens 'n goeie en reasonable baas het!

Ja nee, ek het ook gedink om te gaan shop, sal die beste ding wees om te doen as sy kom kuier :)

Sjoe, maar dis maar stil hier vandag by ons...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account