file Oktober mammies 2010

16 years 3 weeks ago #110319 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Sarah, have you started evening primrose oil? I know you can take it from 36 weeks and it should help speeding things up, but again, the only way anything will work is if your baby is ready to come...

Carmen, ek is seker jy sal die rus geniet vir 2,5 weke. En die kuier saam met jou ma! Al gaan shop julle net, julle sal wel iets kry om te doen. Ek wens eintlik ek het besluit om bietjie vroeer af te gaan, ek is sooooo moeg deesdae.

Julle die mense by my werk is sooooo nice! My baas het sommer gese ek moes die dag afgevat het oor my hond wat dood is. Toe se ek maar net, dis beter dat ek aan die gang kom anders sou ek vir 'n week gele en tjank het!

Maar ek is regtig nie lus vir werk vandag nie, so ek het die kids aan die gang gesit, en nou gaan ek heeldag op moomie chat.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #110294 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina wrote:

Sarah, I would tell those friends its to close to due date. What if you go into labour thursday or friday and you have to cancel? Plus I wouldn't be up to guests this late into my pregnancy.


I would tell them not to come but hubby hasn't seen them since we moved to PTA and he is really missing seeing his old friends. So, I will be unsociable and not go out too much with them so long as they are happy to go without me. I do have a feeling they will back out at the last minute though!

gerne wrote:


Sarah, if your mom and gran went over, you maybe would too. i believe strongly in that, my mom, her mom and my sis went over and i had induction on my 40th week so i would have gone over too. good luck.


I really hope not! Starting this weekend I'm trying every sane, possible thing to get baby moving :P :laugh: My back and leg is so sore from this pinched nerve.

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #110285 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle

Ralmarie, lekker lag ek nou oor die weddenskap met jou en die diere! Sjoe, lyk my "dinge" is besig daar op die plot by julle :laugh: ;)

Nee wat, julle het my oortuig dat 2 beanies genoeg is. Al wat ek nog kort is 'n campcot matras en 'n doekesak. My een vriendin het vir my 'n Bumbo seat gekoop, maar ek leen mos klaar een by 'n vriendin want ek wou nie een koop nie, so ek gaan die geskenk teruggee en ander goedjie kry in die Bumbo seat se plek :) Sy is happy daarmee!

Kyk ek is bly dis my laaste week, maar dan moet ek ook bieg...ek weet nie wat gaan ek maak by die huis die 2.5 weke voor baba kom nie. Kyk, dis beter as om by die werk te wees, maar ek het nie juis iets wat ek moet doen nie, ag wat, dan gaan ek net mooi NIKS doen nie en net le en tv kyk :laugh:

My regte ma kom darem die week voor baba kom al kuier, so ek en sy kan darem ma en dogter dinge doen daai week, sien vreeslik uit :woohoo: Ek sien my regte ma dalk een keer elke 2 jaar as ek gelukkig is, so dit gaan lekker wees as sy hier is!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #110252 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
more more

ag vrek ek het alweer nie 'n oog toegemaak nie :( En vanoggend se almal by die werk vir my, shame jy lyk so moeg en uitgeput, dis seker jou laast wekie ne. WTF NEE, ek het nog 3 weke 2 dae by die werk :( :( :(

Vandag is 27 Sept, presies 'n maand dan kom boeta (hopelik) of is al hier :) (hopelik hopelik hopelik!) :)

So ek het 30 daggies oor! yay

Girls wat hulle laaste week by die werk het, geniet dit hoor!

Ralmarie, julle gaan omtrent shampaigne pop met al die geboortes ne :woohoo: Sterkte met al die bevallings :)

Sarah, if your mom and gran went over, you maybe would too. i believe strongly in that, my mom, her mom and my sis went over and i had induction on my 40th week so i would have gone over too. good luck.

Anina, my man sal een of ander tyd vir henko bietjie gap moet gee. ek weet hy is nog baie klein maar ja!

Oja, Ralmarie, ek het besluit om ook die loop ding te probeer. sien dis 'n algemene raad dat mens moet loop dan help dit aan.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 weeks ago #110225 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
More almal!

Ralmarie, ek dink nie die grondpad ding werk nie, ons bly op 'n grondpad en ek ry al hierdie rowwe pad van die begin van die swangerskap af...

Sarah, I would tell those friends its to close to due date. What if you go into labour thursday or friday and you have to cancel? Plus I wouldn't be up to guests this late into my pregnancy.

Gerne, my man cope nie eers as Stefan vir 2 dae by sy eie ma gaan bly nie! Hopelik raak hulle rustiger... Alhoewel ek ook nie so opgetrek is met oorslaap nie, mens weet nooit, en noudat ons 'n dogtertjie kry sal ons seker nog erger wees!

Lily en Carmen, geniet die laaste week by die werk! Moenie te veel stres oor wat gaan gebeur as julle nie meer daar is nie, hulle sal cope!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 weeks ago #110186 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
Morning mommies...baby still firmly stuck inside lol!

I was watching my tummy the other day. When I lie on my back baby slides down to who knows where and my tummy is very soft. Then all of a sudden it goes hard all over and makes a definite bump. Kinda fun to watch

I was joking with hubby the other day that our baby can't make up her mind. When she's older she will be "I want pink, no purple, no pink, I don't know" and won't be able to make up her mind then either!

Both my mum and gran went to 42+ weeks with all of their pregnancies and had to be induced. I really hope the same does not happen to me! Starting at 38 weeks I am going to use accupressure points to see if that will help things along (unless of course baby decides to arrive this week). She is doing a lot of twisting and turning in my pelvis and it burns sometimes but now I'm so used to it I just carry on as usual.

Baby's and my bags are packed. We have friends supposedly coming to stay this weekend - they havn't made up their minds yet - so I won't be able to completely finish baby's room (OK, all I really need to do is get a sheet for the bed and finish sewing the quilt and duvet cover for the big bed and small sheets for the camp cot so not really much to do)

And I'm on holiday so feels very weird not to be rushing off to work this morning and I could go outside and potter in my garden at 6:30 before it was too hot :D

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 weeks ago #110168 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Ai nes ek my rug draai gesels julle 'n hond uit 'n bos uit. ;)

Anina dis jammer oor jul hondjie. Hoop jul vind die regte ander een. Dis maar altyd moelik met honde en plotte. Gelukkig het ons nog nie te veel slange hier by ons gekry nie.

Carmen dit klink of jou ooievaars tee die moeite werd was om so lank voor te wag. Sjoe jy klink of jy regtig lekker bederf is.

Gerne ja dis maar moeilik vir die mans om te let go. Veral met die eerste een. Gelukkig met die volgendes gaan dit beter.

Lily en Carmen geniet jul laaste werksweek, of moet ek eerder se hoop die week gaan gou verby.

Christa bly om te hoor dit gaan so goed. Ek was Saterdag in Klerksdorp, maar wou nie kom pla nie. Sal bietjie as boeta ook daar is eendag deurry en kom loer na Mare.

Julle dit lyk my hierdie babatjie gaan kom sonder om nog 'n naam te he. Ons kan nou nie saamstem oor 'n naam nie. Kan jul glo pa wil hom nou Andreas noem.

O ja en die wat oor die beanies vra, ek persoonlik het ook nie gekoop nie en gebruik ook nie dit nie. dis maar persoonlike smaak dink ek. En dit is baie warm deesdae.

Ons het al 'n spottery hier by die huis aan, want die een Alsation het 2 weke terug kleintjies gekry. Die ander Alsation het nog so maand om te loop. Die perd moet binnekort vul en die 1 koei is ook baie naby aan kalf. Dan is daar baba gansies en 'n skaap wat moet lam. Nou het ek en die diere 'n kompetisie aan oor wie gaan eerste wees. :P

Ek het nou al tot grondpaaie gaan ry vandag, maar dit lyk my dis 'n hardkoppige mansmens hierdie. Party dae dink ek vandag is die dag en ander dae dink ek dit gaan nog lank wees. Sal maar sien.

Lekker aand.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account