file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #110072 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek sien julle is maar stil so oor die lang naweek.

Ek is nou so lus vir 'n lekker stuk steak, of Spur se cheddar melk steak sal nog beter smaak.

Ag miskien moet ek maar net gaan slaap. Ek is nou lekker vaak ook. Dan droom ek maar ek eet steak.

Ok nou't ek genoeg nonsens gepraat.

Lekker slaap almal.

Toedels.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #110004 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Sjoe julle, ek het nou lekker slapie gevang.

wonder hoe slaap Elise en Christa? Een van die dae is ons ook daar.

Petro ek dink ook dis hoog tyd dat jy daai tassies pak.

Julle ek het nou al alles gedoen wat moet klaar. Nou die GROOT wag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109958 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
More almal


Sjo dis heerlik, ek le wraggies nog in my bed. Dis nog vroeg en die son skyn al hard en sit hoog hier in die noordkaap.

Ag ek kan nou nie meer wag vir my babatjie nie. Nog net 3weke se werk,maw 15 werksdaggies,so dit raak nou min.

Ek gaan die naweek my tassie klaar pak !is darem maandag al 35 weke, so moet nou begin regmaak. Net nou net vang boeta my ontkant

Geniet julle lang naweeeeeeeek

Praat weer

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109897 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Sjoe, is nou darem nou klaar met die make-up vir vandag!

Ja nee Ralmarie, kom ons hoop sy hou aan groei soos nou, dan gaat sy seker spekvet en gesond wees :laugh: Maar ons sal maar sien seker op die dag, hulle was mos lekker uit met my vriendin se estimated weight ;)

Samantha en Mare is te pragtag! Ek glo elke ma sal dink haar babatjie is net die mooiste!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109896 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Jis dis warm vandag!

Bly om te sien dit gaan goed met almal. Carmen, bly Riley is gesond! Ja sy kan naby daai gewig trek ne

Ag ek kan nou nie eers onthou wat ek moet reply nie, het darm als gelees :)

Ek hoop julle het almal n great naweek!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109893 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen, bly alles gaan so goed met Riley. WOW sy gaan lekker gewig he ne. Sommer groot gebore.

Ag julle die twee babatjies van Elise en Christa lyk so mooi.!!!
Ek moet se ekhet nog nooit 'n lelike babatjie gesien nie. En elke ma glo haar babatjie is die mooiste.

1,2,3...Geduld !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109885 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Dankie Petro, ek sien my post het sommer 3 keer deurgekom.
My internet is weer mal vandag, ek het eintlik gedink dit het nog nie gepost nie, skies hoor.

Lekker aand en naweek vir die wat nie weer inloer nie.

Ek loer weer vannaand of later in.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account