file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #109803 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Dankie vir die foto's, ek kan mos niks laai hier op moomie tov prentjies nie :(

Skies, ekke is vrek besig vandag, kry nie eers kans om te lees nie, maar ek het so vlugtig gescan!

Was by die gynae, alles lyk 100%. Geen suiker in my piepie hierdie keer nie, so laas was maar dalk net iets vreemds wat ek geeet het.

Riley weeg al amper 2.6kg, so dr. se as alles aangaan soos nou, dan kan sy dalk draai hier by 3.5 of 3.6, maar ons sal maar sien :-)

Ok, julle lekker daggie, ekke moet nou oppak, moet mos daai make-up gaan doen vanmiddag!

Sal later vanaand weer inloer! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109802 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Kan een dit dalk post hier op moomies?

My simkaart is in simpel foon wat nie fotos kan vat nie. Ek gebruik hom nou net vir bel.
Die ander foon se gehoor is so sag ek kan nie op hom praat nie, en wil nie nou ingee vir regmaak nie, want ek wil in die hospitaal met hom fotos neem om vir julle te stuur. So as jul fotos van vreemde nommer af kry sal sit ekke wees, sal wel my naam bysit. (Dis sommer spaar simkaart.)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109781 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
ek het dit opgesit ralmarie

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109764 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Kan een dit dalk post hier op moomies?

My simkaart is in simpel foon wat nie fotos kan vat nie. Ek gebruik hom nou net vir bel.
Die ander foon se gehoor is so sag ek kan nie op hom praat nie, en wil nie nou ingee vir regmaak nie, want ek wil in die hospitaal met hom fotos neem om vir julle te stuur. So as jul fotos van vreemde nommer af kry sal sit ekke wees, sal wel my naam bysit. (Dis sommer spaar simkaart.)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109740 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
elise se samantha

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109738 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
christa se mare

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109736 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
elise se samantha

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account