file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #106861 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek het dit gekry!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Ek het net nie Petro, Sarah en Annalize se nommers nie. Sal julle dames asb so gaaf wees om dit weer vir my te gee?

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106857 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
WOW HELENE, jou fotos is pragtig. Kan nie wag om die res te sien nie!!!

Elise waar is jou fotos?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106851 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Helene, jou fotos is pragtig!! Ek gaan eers 16 Okt vir 'n shoot, hoop sussie is dan nog binne! Maar teen daai tyd sal ek seker lyk soos 'n walvis...

Ek kry glad nie die selfoon nommer lysie nie, het iemand dit dalk neergeskryf?

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106840 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Dan moes dit prem gewees het, sal weer kyk. Maar dis vreemd want die girl het dit vir my gegee en gese dis newborn. sal seker maak vanaand, dit was van ackermans.

Ek sal def 'n paar newborn en dan 0-3 insit, maar ek onthou die 0-3 was nogal groot vir Henko.

Helene, ek raak net so opgewonde, veral toe ek die stuk lees oor BH. maak my heel excited, ek soek hom nou hier.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106839 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
nog enetjie.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106836 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
ek het so paar fotos van ons photoshoot per mail gekry. ek gaan vanmiddag dit CD!! sal gou probeer laai vir julle.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106833 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
gerne, my newborn klere is tot 4kg? ek het ook gewonder of dit nie dalk te styf gaan sit nie, maar ek het net newborn ingepak. Party pakkies is vrek klein, ek weet, sommige winkels, veral Jet se newborn goedjies is piepklein. onthou hulle is darem gewoonlik n bietjie kleiner as wat die dr se laaste meetings was.

ek raak nou erg opgewonde!!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account