file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #106832 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, kyk bietjie by Woolies vir newborn klere. Ek dink hulle sin gaan tot by 4,5 kg. Ek weet ek het vir Stefan 2 pakkies daar gekoop en hy het dit gedra tot na 'n maand. Die Jet newborn klere het hom mooi gepas in die hospitaal, hy was 3.2 kg, die Ackermans pakkies het eers week na die hospitaal begin pas.

Maak seker jy het nie na preemie klere gekyk nie, Ackermans het tiny baby klere, dis vrek klein, baie kleiner as newborn. Ek is seker newborn moet ten minste tot by 3,5 kg gaan.

Ek moet nog julle foon nommers save, ek gaan sommer nou soek vir daai lysie...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106831 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, ja dis moeilik om te se. Ludwig het nooit in newborn gepas nie, maar sy sussies wel. Vat dalk een of 2 stelle as jy het dan kan manlief altyd nog bring of huis toe vat wat ookal nogdig is.
Die kleintjies maak dat ons darem baie besluite het wat eintlik geen antwoord het nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago - 16 years 1 month ago #106826 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Helene, ek het nou bietjie opgelees oor BHicks, dis def dit wat ek kry, nogal intens. Maar 'n paar diep asemhalings help daarvoor.
Maar soos jy beskryf klink maar hoe ek ook voel hoor. Lyk vir my ons almal se BH het so gelyk ingeskop!

O gatta Ralmarie, dit kan nog nie tyd wees vir my nie, dis nog te vroeg. Sterkte, darem is jy al lekker ver ne en as baba nou kom is hy al reg vir die wereld!

Dink julle ek gaan 'n fout maak as ek newborn klere hospitaal toe vat? Ek het gister gesien dis maar tot 2.5kg's en Ruben was 2.4 laas week al. so as hy wel oor 3 gaan weeg, sal dit pas? Die beentjies lyk vir my so kort. Almal se die newborn sit lekker as hulle net gebore is maar shoe, dit lyk vir my erg klein.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106822 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Helene my pyne onder is van baba wat iets le wat seermaak, maar gisteraand sin was soos menstruasie pyne wat nogals lekker seer was. Ek het wakker geword daarvan deur die hele nag elke keer as ek dit kry. So ek weet nie so mooi nie, het op 'n stadium gedink dis dalk tyd.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106821 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Askies Elise, ek kon nie Anina se naam sien by jou predictions nie, seker blind LOL

Agnee Anina, jy is my VER VOOR. Ek moet nog pads gaan koop en alles wat op my lys is reg kry. Agnee man ek raak sommer depro. Ek soek ook tyd, julle almal het al alles reg en klaar en ek kan net nie eers tyd kry om my eie gat te draai nie en as ek wel bietjie tyd het is ek so moeg ek gaan slaap net. Ten minste is vanaand my laaste aand wat ek by die huis werk :silly: yay yay yay, dan het ek elke aand vry. As ek krag het.... gaan ek alles doen :)
Ek bargain eintlik nog op daai laaste energie wat moet inskop om my te help :P

Anina, ek en jy is heel laaste op die lysie ne!

Julle wat al op julle einde is, het julle magies al die lyntjie van jou naaltjie af? Myne is maar nog lig.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106811 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
Helene ek sal sms stuur sodra ek kans kry en dan sal jy ook weet ek het kla my group sms gesave so dit is net van invul en stuur en baie dankie vir die toewensing ek wardeur dit baie

Ja nee ralmarie ek kan nie wag tot ons op ons eie gaan nie dit gaan weer n nuwe ervaaring wees en dit gaan wonderlik wees

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106810 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
ralmarie en carmen, watse pyne kry julle? is dit brackston hicks?

Ek kry ook heeldag pyne so op die onderkant van my maag, dr het laas gese dit brackston hicks. O ja, en dan sulke steek pyne van binne. Ek kry dit heeldag elke dag, maar ek dink dis omdat ek so besig is. Dis nie eens meer vir my seer nie. (ek raak eintlik elke keer opgewone, want dan wonder ek of hierdie pyn dalk n regte pyn kon wees...)

ek gaan more weer dr toe!! jippeee

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account