file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #107513 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ja, Gerne, ons sal dit alles maar weer doen. Gelukkig is Stefan in alle ander opsigte 'n droom kind. Hy hou homself op 'n naweek in die oggend besig in ons kamer vir ure lank sodat ons kan laat slaap! Ek is banger vir daai eerste 6 weke as vir die res...

Ek gaan die naweek ons nuwe kot oplaai, dan het sussie darem ook 'n bed.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107498 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
dankie anina en ek belowe ek sal laat weet as enige iets oor die naweek gebeur julle sal die 1stes wees wat weet belowe

Gerne jy gaan weer deur die tande en potty train moet gaan maar ek is seker jy sal n goeie job doen been there done that en met die wat h so maklik gesny het is n bonus

Julle my eet lus en n duik gevat ek word glad nie meer so baie honger nie maar as ek honger word eet ek vir n a span ek piepie nou net baie kan voel baba le op my blaas daar is so elke kort kort so 10 druppels wat moet uit as ek nie loo toe gaan nie dan raak die klein klits ontsteld so ek hol nogals baie

Ek is vreeslik ly vandag en het amper nog niks gedoen nie so ek gaan maar more stryk en was ook dan is als op datum vir die week dan hoef ek nie te worry nie dan weet ek manlief sal kan reg kom sonder my vir so paar dae

Ek het nou gesien game het weer spesials op hulle chocolates 2 slabs vir R20 of 8 gewone size nestle chocolates vir R25 so ek dink ek moet n draai daar gaan maak voor maandag en hulle eet sum mores is R8 n pakkie dan kan ek so bietjie op stock vir die week lol

Julle ek is alweer lus vir russians maar wat kan ek daarby maak in plaas van chips?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107497 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Mensig maar dit is nou baie stil hier op Moomie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107461 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Shoe carmen. hopelik as sy eers hier is gaan jy elke naweek rustig wees ne!

Shame anina, dis sleg dat hy moeilik sny. ek was gelukkig, ek het net gevoel dan is daar nog 'n tand, geen poefdoeke niks. maar nou met die blerrie kiestande, lyk my hy sukkel erg daarmee.

OMW ek kan nie glo ek gaan dit alles weer deur gaan nie. Dis so scary :woohoo:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107460 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Lyk my almal is reeds weg vir die naweek... Dis skielik so stil hier.

Nou ja, ek gaan ook maar gaan. Lekker naweek vir almal!!!


Elise sterkte met die al die opwinding, geniet elke oomblik. Voor jy weet is daai baba in jou arms! En laat weet ons as die klein klits dalk oor die naweek besluit om sy / haar eie verjaarsdag te kies...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107390 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, dankie, ek hoop dit gaan goed uitdraai!

My babyshower is darem volgende Sat die 25ste! LOL, ja nee, ons sny dit baie fyn, maar dis al naweek wat ek wragtag oopgehad het, kan jy glo :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107385 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, hy is amper 15 maande en het nou 5 tande, besig met nr 6 en ek vermoed 7 en 8 is ook oppad uit want dis lekker geswel. Hy het eers op 11 en 'n half maande die eerste tand gesny, en presies 'n week later nog een. So hy het darem 2 tande gehad om te wys op sy partytjie... Die boonste twee het eers op 13 maande gekom. Hy is soooooo 'n wonderlike maklike baba, maar kry baie moeilik tande, dis elke keer amper 2 weke se erg omgekraptheid, geen slaap, loop neus en baie lelike doeke. Dan kom die tand, en dan slaap hy sommer deur die volgende aand.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account