file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #105118 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Christa my raaiskoot is 3kg of dalk 3,1 :) kan ek 2 gee? LOL

Julle moet almal n lekker aandjie he

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105101 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
lekker aand julle! Loer weer more in.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105098 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Vir die van julle wat huis toe gaan, lekker aand en lekker eet vannaand. Ek is so lus vir slaaie. Lyk my dis die hitte se uitwerking.

Sal goed wees vir die figuur, ekskuus, watse figuur? LOL.

Toedels, loer weer vannaand in.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105095 by Handjievol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105094 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
SORRY! Toe raak julle verniet opgewonde. LOL Dis eers die 22ste! Anders het ek dalk ñ ligte histerie gehad! Petro jy is darem amper tuis, dan kan jy ñ lekker bad vat en ontspan! Ja, hoe ry die nuwe kar? Elise ek sien daai baba is hier voor die naweek! Maré was 2,8kg op 37 weke, so wat raai julle sy geboorte gewig? Ek dink 3,1 of 3,2kg.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105084 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Sjoe, ekke het ook gedink Christa gaan soos in oormore in, ok, maar dan is dit dan nog die 22ste! :)

So volgende week is dit Elise en Christa!! Kan nie wag nie, julle oukies!! :woohoo:

Besige dag by die werk gehad vandag, mensig! :P

Julle moet almal 'n lekker aandjie he en gesels more weer!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105073 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo mammas! Bly almal is okay. ELISE jy beter dit nou kalm vat! Onthou hoe langer baba binne bly, hoe beter! GERNE sterkte vir daai blues! More voel jy beter! Ek dink jy is net af omdat jy so ongemaklik en onbeweeglik voel. PETRO bly jul naweek was so lekker! Ek dink jy sal more die ryery voel. Ek was laas naweek op 38 weke Brits toe en terug, so 300km van ons af, dus 600km vir die dag en was die vlg dag stokflou! So probeer maar more rus. CARMEN bly jou make up sessies het goed afgeloop! ANINA sterkte vir sussie wat so op daai pubic bone gaan le het! Dr het vanoggend net my bloeddruk gevat, was weer baie laag. Toe sieknota gegee en gesê hy sien my Woensdag in teater. Toe is ons hospitaal toe om bed en magtiging te bevestig, so alles is gereel. Ek was laaste baba goed en dan gaan ek net nou tasse finaliseer. Lekker dag almal! Praat weer later.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account