file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #104536 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo julle

Wow wat n lkr rustige nwk in mosselbaai. Ek en my man het die blaaskans nodig gehad.more oggend is dit weer terug huis toe.dis die laaste keer wat ek nou travel voor ek gaan kraam. Gaan die laaste 7 weke baie rustiger vat.

Gaan dinsdag weer dokter toe.kan nie meer wag om te sien hoe groot boeta is nie

My maag is nou 102cm. Ek dink egter ek moet eerder my boude meet, seker hulle is 200cm. Of te wel dit voel en lyk vir my soooooo

Geniet die sondagaandjie. Amper weer maandag

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104527 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle! Hoop julle het almal sover 'n lekker naweek!

Sjoe, Petro, maar jy klink vrek besig. Jy moet nou maar probeer om 'n break te vat en bietjie rustiger te raak. Ek sou ook heeltemal op gewees het as ek jou program gevolg het. As jy wil normaal kraam, go for it girl!!! Dis regtig nie so erg nie, en ek hoor by baie mense wat al beide normaal en keiser gedoen het dat hulle normaal verkies. Gebruik dan net die tyd wat oor is en berei jouself deeglik daarop voor sodat jy weet wat om te verwag. Anders kom jy by die hospitaal en hulle neem net oor en jy val maar net in, dan het hy inelgeval geen beheer oor die proses nie, so dan kon jy net so wel vir 'n keiser gegaan het.

Carmen, ek hoop jy het gister se make up sessie oorleef.

Elise, is daai baba nog nie hier nie?

Ralmarie, ek dink ook 4 vingers vir jou is heeltemal normaal, mens dra mos elke baba bietjie laer.

Dankie vir die aanbod om uit te kyk vir werk vir my man. Ons waardeer dit regtig. Ek bid dat ons vinnig iets sal kry, maar die Here se tyd is nie ons tyd nie. En Hy weet die beste, so ek sal maar bietjie geduld aan die dag probeer le...

Julle, my maag is net 94cm. Maar op my klein 32 lyfie lyk dit groot. En ek het blykbaar oormatig baie vrugwater, so ek dink nie jou teorie oor geboorte gewig gaan werk nie Ralmarie. Almal by die skool se nou skielik ek lyk huge. En ek was gister by 'n vriendin (voetjies op die Nov groepie) se babatee, en ons verskil 1 week, dit lyk of ek 2 maande verder as sy is. Maar ek dink as sy haar magie meet sal die groter wees as myne, ek het so 'n klein bou dat dit maar net groot lyk op my...

Lekker daggie verder!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104521 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
My tummy is only 104 cm :P

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104511 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hellooo julle!

Loer net gou in!

My man se bday braai gister was 'n reuse sukses, het vreeslik lekker gekuier saam al die pelle!!

Gaan net lekker rustig wees vandag:

Hier is die lysie dan:

Elise 142 cm
Christa 117 cm
Gerne 119 cm
Ralmarie 114 cm
Carmen 109 cm

Baai xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104480 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Ek en henko was vanoggend na n krieketdag by n skool, dit was lekker, die kleingoed wat krieket speel is te cute. Daar was so mini kermis ook so ons het dit baie geniet.

Nou is ons oppad spur toe, ons is lus vir garlic snails :) weet nie of ek veel anders gaan inkry nie, deesdae sukkel ek om n bord in te kry.

My maag is 119! Gedink hy gaan groter wees.

Lekker naweek! O ja, moet ook vir pedi gaaan,kom nie meer by nie ;)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104478 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ralmarie hoe was jou pedi toe? Ek wil in die week gaan vir mani en pedi, manlief se bederf! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104477 by christadt
Replied by christadt on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle! Anina ons sal uitkyk vir iets vir jou man. My maag meet 117cm so reg om die naeltjie. Ek sukkel met die spasiering op die selfoon, maar minstens kan ek saam gesels! Lekker naweek verder!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account