file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #103337 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen, pak maar snacks in en 'n tydskrif of twee. Die ou goedjies slaap soms so mooi soet, dan het jy niks om te doen nie.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103334 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
O ja Elise, die lus pak my ook die heeltyd... maar my arme man werk so hard hy is deesdae meeste van die tyd te moeg!

As jy wil normaal probeer, doen maar bietjie perinium massage, gaan google dit, ek sien nie kans om dit te verduidelik nie...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103333 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek gaan vesreker snacks inpak vir die hospitaal!!! Wat anders doen mens???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103331 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Dis waar Helene, julle is darem daar!

Jong ek ken die Kaap baie goed, was self daar in Table View Primary gewees, het vir so 2 jaar gebly. My beste vriendin bly in Big Bay en my ma en stiefpa bly in Worcester.

Maar op die ou einde van die dag, sal dit alles afhang van my werk...kyk as hy nou genoeg geld gekry het dat ek by die huis kom bly, sou dit baie makliker gewees het, maar dit is buite die kwessie :( I wish! Maar ons is nie haastig nie, sal sien wat gebeur...

Helene, stuur bietjie van daai lekker kos hierdie kant toe!! Sjoe, kyk ek love mos gekookte kos!!!! Maar ek is maar bietjie lui as dit by groot kosmaak kom :blush:

Anina, sy lyk te pragtig op haar 4D! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103328 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Christa, het jy nie gese die dok gaan jou inelkgeval nou afboek nie? Dan kan jy mos Maandag oggend dokter toe gaan en dan inbel en se jy kom nie terug werk toe nie want jy is afgeboek... Min dae ne!!!

Elise, 12 daggies, dis amazing!! Oefen daai asemhalings!

Helene, jy maak my honger, ons het gisteraand sulke lekker kook kos by my ma geeet. Dit was heerlik. Ek onthou ek was ook so honger, my sussie het vir my 'n toaster en broodjies (spesiale gluten vrye brood vir my allergie...) gebring en ek wou haar voete soen!!! Ek sal defnitief die keer bietjie beskuit bak voor die tyd en dit saam vat.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103305 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen, wat 'n exciting en scary ding om te gebeur ne. shoe. maar dan bly julle by die see en uit die stad! ;)

sterkte met die keuse, ek weet dit gaan moeilik wees.

my man het n aanbod gekry in Durban toe ek 30 weke swanger was met henko. ons het afgery en na als gaan kyk maar ons was te bang LOL. ons het geen familie of vriende daar naby en ek sou 'n stay home mom wees met 'n klein nuwe babatjie. maar ek is baie spyt, ek sou nie omgegee het om nou in Toti te bly nie :)

Helene, my mond water vir jou kos. ek dink jy kan seker vrek lekker kook :silly:

Anina, jou poplap is te pragtig! kan sommer sien dis 'n ou fyn dogtertjie ne!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103273 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
julle ek kan onthou ek was laas vreeslik honger in die hospitaal. Pak maar vir julle beskuit of koekies in.... Ek weet ek het een aand in die middel van die nag vir tee gevra, toe bring hulle net 1 ou beskuitjie daarmee saam...die keer sal ek maar n pakkie eat-sum-more of iets in my laai hou!!

:blink: :huh: :P :) :angry: :dry: :blush: :S :woohoo: B) :woohoo:

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account