file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #102793 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
sorry julle ek het net gou goed vir my pa gaan doen, ek wag nou dat die gordyne kla was dan kan die bediende dit stryk en op hang sy het darem al die vensters gewas so ons kan die skoon gordyne op hang al is hulle nog nat dit maak nie saak nie

Anina ek dink ook as baba reg is sal hy kom op sy tyd en al die goed help net met voorbereiding maar glo my as die sex ding werk gaan baba defnitief voor die tyd kom.

Is ek die enigste een wat die luste in is of is daar nog iemand? :blush:

my huis begin nou lekker skoon voel hoor dit is regtig lekker dalk sal ek dan more heel dag kan relax en nie worry nie ek hoop :woohoo:

Anina ek het nog nie daai massage ding begin nie en ek weet ook nie hoe om dit te doen nie

My man wou ook 1 van daai angle care goed gekoop het maar toe hy sien wat dit kos toe dink hy twee keer maar ek weet nie of dit regtig n noodsaklike ding is nie so ek gaan nie veel daaroor worry nie

Julle my voete lyk nou soos christa sal se soos vetkoeke en hulle is aan die brand so geswel is hulle maar vanaand eet ons net lekker russians en chips so dit is vinnige kos jjipeeeeeeeeeee more wil ek dalk kyk om lekker te kook

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102785 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek het ook nie 'n angelcare nie, ek weet nie of ek een wil he nie. Ek hoor so baie van mense wat se baba kruip van die matjie af en dan gaan die alarm 10 keer 'n nag af.

Stefan was 'n woelwater, hy het op 4 weke al van sy maag af na sy rug gerol (ek moes 'n video maak, want niemand wou my glo nie...) so hy het van kleins af gekriewel en rondgeskuif. As die hoeveelheid en die intensiteit van die skoppe iets is om dit aan te meet is sussa ook so bedrywig so ek weet nie of ek dit wil he nie, nou nou gaan staan my hart elke keer as sy van die mat afkruip.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102770 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Ralmarie, ek voel regtig sterk om teen te kry, op die junkmail kry mens hulle vir so R1000 en onder.
Ek weet self nie, ek onthou wel ek het permanent wakker geword en my vinger by henko se neus gehou om te voel of hy nog asem haal.
dit sal lekker wees om 100% gerus te wees.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102764 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Nou's julle almal weg... ek sal nie weer vra oor perinium massage nie...

Carmen, as jy so besig is gaan jy gelukkig nie tyd he om te stres oor baba se koms nie. Sorg net dat die naweke na baba se geboorte oop bly! Sterkte!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102727 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Groot plesier Elise. Die sex ding is waar... dit help maar net om jou liggaam gereed te maak. As jou baba gereed is, kan dit help om kraam te kick start, solank baba nie gereed is nie, sal niks hom / haar aanjaag nie.
Al daai goed wat kraam kan "aanbring" is net goed wat jou liggaam kan help voorberei en jou serviks kan versag. Baba laat hom nie aanjaag nie.

Doen julle girls al perinium massage? Ek dink ons boek se mens moet op 35 weke begin. Ek het dit nie laas gedoen nie en het toe bietjie geskeur so die keer gaan ek dit maar 'n go gee en hoop dit help...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102714 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
Baie dankie vir al die moeite anina ek wardeur dit vreeslik baie. En as die sex storie waar was moes myne nou al uit gewees het lol sorry vir tmi maar my luste is die hoogtes in en my man moet amper elke aand les op se lol

ek gaan defnitief daai goed mooi deur lees en probeer om dit als te onthou nou moet ek net hoop ek kan normaal gaan

Carmen ek dink jy moet dit begin rustig vat

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102702 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ja nee, ek weet darem nie ook of al daai stories altyd die waarheid is om kraam aan te bring nie ;)

Shame Elise, wees maar net rustig jong!

Great, het nounet nog 1 ding bygekry om my naweke vol te maak. Ek het nie een oop naweek tot en met Riley se koms nie :(

Hierdie naweek is my man se bday braai, en ek doen 4ure lank make-up vir 'n troue.
Die naweek daarna is my shoot en dan doen ek make0up vir 'n matriekafskeid
Die naweek daarna is my Babyshower
Die naweek daarna het ek 'n 1ste bday party en daarna 'n housewarming
Die naweek daarna doen ek make-up vir 'n troue
Die naweek daarna is my bday en my manse 15 jaar skool reunie
Die naweek daarna kraam ek...

Mal, mal, mal. Ek gaan staak!! :laugh:

Ag jong, ek kan nie uit die goed uitkom nie, so ek sal maar moet deurdruk.

Ralmarie, loer by Dischem, ek weet nie of hulle daar is nie, maar ek sal ook bietjie gaan loer vir die monitors :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account