file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #86085 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie, geen idee nie, maar ek het ook skielik heelwat meer (en dikker) afskeiding as gewoonlik. Hoop dit is niks... ek voel solank daar nie ander indikasies van 'n probleem is nie, is dit seker normaal.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86075 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
ELise jammer om te hoor van die keiser, maar wat maaak dit tog saak hoe baba uitkom?
Nou kan jy ons lekker kom vertel hoe dit is om 'n keiser te he. ;)

Julle iets persoonliks, ek kan nie onthou dat ek dit met my ander kids gehad het nie.
Ek kry van gister af en vanoggend sulke gellerige afskeidings. Skies vir die detail, maar is dit normaal? Darem nie te veel nie, maar definitief. Weet iemand dalk?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86057 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Dis die gees Elise! Maak vrede met dit wat jy nie kan verander nie en geniet die voordele daarvan om te WEET wanneer baba kom. Myne sal seker eers vroeg in November kom of as ek gelukkig is laat Okt, so snookums sal meer as 'n maand ouer as Claudia wees.

Christa, dit is lekker om vir Stefan by die skool te he, maar dis maar moeilik ook. Hier is 'n heerlike swembad, wat NIE toegemaak is nie, so ek kan nie waag om hom saam met die kids buite te laat speel nie. So hy is maar heeltyd om my en in die klas. Gelukkig werk die kinders nie vandag nie, maar vlg week gaan ek sukkel.

Hy kyk op die oomblik video op een van die seuns se skote, as hulle hom nie vashou nie sit hy die TV aan en af...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86039 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise, jou snookums gaan amper presies 'n maand voor Riley gebore word, ekke gaan mos die 22ste Oktober!!

Dis nou as sy nie besluit om vroeer te kom nie... ;) Maar ek glo nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86037 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise jou bloeddruk klink baie goed! Ek weet dis 'n teleurstelling om nie normaal te kraam nie, MAAR Maandag-aand 20 September hou jy daardie klein patroon in jou arms vas! Dit gaan so wonderlik wees dat niks anders saak maak nie! :woohoo:

Janine ek is met jou met al die idees waarvan 80% nie gaan realiseer nie! Gelukkig is dit darem nie 'n krisis nie! Ek het nog glad nie vir Mare voel hik nie. Net die eindelose skoppies en vuishoutjies! :laugh:

Toemaar Anina dis hoe ek die idee met peekamoo verstaan het. Geniet julle pajama dag! Ag en dit moet lekker wees om vir Stefan saam met jou by die skool te he! :woohoo:

Carmen ek wonder ook waar gaan die tieties eindig! :huh: Manlief vertel my so ewe nou die dag dis nou 'n vermorsing. Kan jy dit glo! Ek het net gelag! Hulle kan hulle so onskuldig hou, maar hulle is mal oor die tieties! :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86016 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ag nee waar is almal nou?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #85986 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
dankie girls julle is amazing ek weet dit is vir die beste so ek sal daarmee gaan en dit so aanvaar al is ek nogals bang sal ek wel daaroor kom so dis nou hoe dit gaan wees en dis hoe ek dit gaan aanvaar. So nou weet ek om reg te wees vir die 20ste en dit gaan n wonderlike ervaaring wees

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account