file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #83707 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Anina 20 uit 10 vir jou met daai skoonfamilie! As hulle nie van jou hou soos jy is nie, is dit hulle probleem! Jy is wie jy is en basta! Ek voel presies dieselfde! Manse kan van my dink en se wat hulle wil. EK WEET WIE EN WAT EK IS EN WAARHEEN EK OPPAD IS!

Ons sal vir jou gaan stem!

Elise, stuur haar warm plek toe! Dalk kry jy nog jou normale geboorte! Wat maak dit in elk geval saak wat sy dink of voel! Dis nou jy en baba en jou man wat tel! Laat sy dink wat sy wil, jy weet wat is die rede agter alles! En dis al wat tel!

Mensig ek is weer knorrig vandag! Ek haat dit as mense bevooroordeeld is! :angry: :angry: :angry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83701 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Dis so kinderagtig ne! Maar moenie te veel stres nie, na die swangerskap sal julle tien teen een weer vriende wees. Daar is 'n paar van my pelle wat my frustreer terwyl ek swanger is, die ene is 'n baie goeie vriendin, en sy het my met my eerste swangerskap ook geirriteer, maar na die tyd was ons weer buddies. Dis seker maar hormone. Ek probeer hard om haar nie snaaks te hanteer nie, eks bang sy kom agter sy irriteer my en dan doen dit skade aan die vriendskap.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83697 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ek haat as mense ongevoelig is teenoor wat jy wil he jy sien ek dink die ding met haar is sy het normaal geggan met al2 haar kids nou wil sy he hulle moet my vir keiser stuur dan kan sy se sy is die enigste 1 wat normaal gegaan het ek moes keiser kry en dit sal haaratisfaction gee

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83691 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie Christa, dit is baie mooi! Ek sal maar kyk wat my ma se winkeltjie het en dan besluit.

Elise, ek is nooit "in" by my skoonfamilie nie. Hulle almal het keisers gehad of wil keisers he. Ek is die enigste een wat normaal gekraam het en hulle dink eks mal. Hulle het vooraf vir my vertel ek sal nooit normaal kan kraam nie, ek is defnitief te klein. Ek is ook die mal een wat lap doeke gebruik en hulle dink ek is van my kop af. Dan is ek die engiste een wat 'n bediende het ook, volgens hulle 'n mors van geld. En eks die enigste een met 'n skottelgoed wasser, ook 'n mors van geld. En eks die enigste een wat nie DStv het nie, ek dink weer dis 'n mors van geld. Ons stem byna oor niks saam nie en ek weet hulle skinder gereeld agter my rug van my. Maar ek kannie meer worry nie! Ek en my man is ontsaglik lief vir mekaar, sy familie verstaan ons nie en dit traak my nie meer nie. Ek is moeg daarvoor om te probeer inpas, ek is ek, as hulle dit nie like nie, moet hulle maar gaan doppies blaas!

Julle moet vir my preggie belly foto stem asb! Dis die eerste een op bl 2 op die home page van die blog! Die een wat net pens en hande is, niks gesigte nie...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83675 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
sjoe julle kan nie glo my dae raak so min nie dis eintlik scary en exciting op 1 slag.

Christa daai is die oulikste lap dit gaan so cute lyk eks sommer jaloers.

weet julle ek en my skoonsussie het altyd baie goed oor die weg gekom maar deesdae is dit asof sy my ireteer dalk is dit hormone of iets maar dis net asof ek nie met haar wil praat nie, sy van alle mense weet hoe graag ek normaal wou gan en nou die dag toe ek haar se ek moet dalk vir keiser gaan toe se sy so what part of life ek weet dis nie so erg nie en ek het die idee nou gewoont geraak maar op daai staduim het ek gevoel sy worry nie hoe ek voel of wat ook al nie. sorry moes dit net met iemand deel

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83641 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Anina ek het dit sommer onder my profile gesit. As dit nie duidelik is nie, laat weet dan mail ek dit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83627 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Lyk my nie dit wil werk nie Christa. Jy kan dit vir my mail by aninahb@gmail.com

Lekker dag!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account