file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #83747 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek wonder waar is Annalize, Gerne en Helene? :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83741 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise, wag maar tot na die swangerskap om te kyk of julle weer oor die weg kom. Hopelik sal julle weer eye to eye sien. Maar dit is moeilik as mens kiddies het want mens maak hulle verskillend groot en dan oordeel mens maklik in jou kop oor die ander persoon.

My skoonsus se kiddies is vreeslik loud, hulle gil en skree (2 dogtertjies) die heeltyd. En hulle ry hulle motorfietsies in my skoonma se huis. Dit maak 'n helse lawaai, ek kan dit kind-of hanteer terwyl ek nie swanger is nie, maar nou irriteer dit die lewende wit waks uit my uit. Dit pla my ook dat hulle die HEELDAG TV kyk, my kiddie kyk net TV as ons 7de laan kyk. Ons het laas Saterdag by my skoonma gekuier en hulle was ook daar, stefan het sommer gesukkel om aan die slaap te raak daai aand en ek is oortuig dit is omdat hulle die heeldag TV gekyk het.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83738 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
dit voel partykeer of ek haar sommer net kan stront vertel en nie gou weer met haar praat nie maar vir my man se onthalwe bly ek maar stil en verdra haar maar soms is dit moeilik

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83734 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise ek dink sy is sommer net jaloers! Ignoreer haar nukke, na baba gebore is vole jy weer beter oor die hele ding! Byt maar bietjie op jou tande ter wille van die vrede.

Anina Claudia gaan tog te oulik lyk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83722 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ek se ook niks om haar te laat sien sy ireteer my nie ons chat elke dag op mxit maar dis asof ek niks vir haar te se het nie als wat sy se maak my gefrustreerd. partykeer skryf sy iets dan ignore ek haar vir n rukkie en se dan sorry ek was besig dit mag dalk baie lelik klink maar dis wat ek doen.

Christa ek stem 110% saam dis net ons kon altyd oor als praat maar vandat ek swanger is het sy heeltemal verander so asof sy dit nie vir ons gun nie, sy weet hoe ons gesukkel het om swanger te raak en dis asof sy gewens het dit gebeur nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83720 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie Christa! Ek hoop ook ek wen, ek kan al vir Claudia in daai noo wear pakkie sien...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83718 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Anina daai preggy belly foto is iets besonders! Dis regtig baie mooi! Hoop jy wen!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account